Soos in die res van Afrika sal Suid Afrika die geraas en geblaas en veral die besoedeling van Koolstofdioksied moet verduur as Mbalula sy sin kry. Die frustrasie van blanke padverbruikers soos wat dit huidig is omdat onbeskofte taxibestuurders geen respek het vir padreëls nie, sal met grade verhoog.
Hierdie stelling van die befaamde politikus, wyle mnr. Jaap Marais voormalige leier van die Herstigte Nasionale Party, word oral in die wêreld bewys en veral nou weer hier by ons in Suid Afrika.
Wat ookal in ‘n land gebeur, as die stof gaan lê is dit die politieke party wat aan bewind kom wat die klimaat kan skep waarin so ‘n samelewing dan moet funksioneer, of dit goed of sleg is.
Joh. 14:1-31
“LAAT julle hart nie ontsteld word nie; glo in God, glo ook in My. In die huis van my Vader is daar baie wonings; as dit nie so was nie, sou Ek dit vir julle gesê het. Ek gaan om vir julle plek te berei. En as Ek gegaan en vir julle plek berei het, kom Ek weer en sal julle na My toe neem, sodat julle ook kan wees waar Ek is.” (:1-4).
Geliefdes, ons almal hou seker daarvan om ‘n geskenk te ontvang. Die moeilikste deel hiervan is seker om geduldig hiervoor te wag. En ons almal is met hierdie gevoel bekend.
Hoog ons vlag, die ORANJE BLANJE BLOU
Dit laat die wit lig weer helder skyn
Suiwer hart skoon en rein
Dat almal wat daarmee verskil vyande van die Afrikanervolk is, behoef géén betoog nie! Ons beleef noual vir bykans dertig jaar ‘n vlaag van plundering wat ‘n nasionale sport geword het waarin al meer mededingers begin deelneem!
Dat ons volk dit verdien omdat ons beginselloos geword het, is ewe waar. Dan het ons nog sulke naїwe Afrikanerseuns wat agter “kultusdrywers” aanhardloop wat wil “emansipeer” om Boere te kan wees omdat hierdie “Boere” dan die regte “volk” is in teenstelling met Afrikaners wat die verraaiers sou wees!
Dr. Russell L. Blaylock
Deur Russell L. Blaylock Global Research, 1 Mei 2022
Chirurgiese Neurologie Internasionaal 22 April 2022 Russell Blaylock
Vertaal uit Engels-Russell L. Blaylock is 'n skrywer en 'n afgetrede Amerikaanse neurochirurg. Blaylock het 'n nuwe behandeling vir 'n subset van breingewasse bekendgestel, sowel as die verbetering van sekere operasies wat hidrokefalus behandel.
Geboortedatum: 15 November 1945
Die COVID-19-pandemie is een van die mees gemanipuleerde aansteeklike siekte-gebeure in die geskiedenis, gekenmerk deur amptelike leuens in 'n eindelose stroom gelei deur regeringsburokrasieë, mediese verenigings, mediese rade, die media en internasionale agentskappe.
3 Mei (Reuters) -
In reaksie op die "onvriendelike optrede van sekere buitelandse state en internasionale organisasies", het die Kremlin se Russiese president Vladimir Poetin Dinsdag'n dekreet onderteken oor vergeldende ekonomiese sanksies.
Die dokument verskaf geen besonderhede van watter individue of entiteite deur die maatreëls geraak kan word nie.
Volgens die dekreet sal Rusland die uitvoer van produkte en grondstowwe na mense en entiteite wat dit goedgekeur het, verbied.