RAADSLID VAN PURMEREND SE PARTY VIR DIE VRYHEID MNR.ROBIN HEYNEN : "DIE GEMEENTERAAD HET ONS VOORSTEL OM DIE BEDRAG TE VERDUBBEL NA 200 EURO VERWERP"
Geagte leser, Nadat ons op 23 April 'n interessante vraaggesprek gehad het met mev. Nicole
Moinat, die Purmerend se faksievoorsitter van die Party vir die Vryheid, het ons nou die genoeë gehad 'n onderhoud te hê met die raadslid mnr. Robin Heynen. Dit was nav. die feit dat aanpassings vir gestremde persone as onbelangrik afgemaak word deur die gemeenteraad. Dit is vreemd dat juis 'n party as die Algemeen Ouderen Verbond (AOV) ook teen hierdie voorstel is.
Suid Afrika het onteenseglik ‘n rasseprobleem. ‘n Eerste en derde wêreldse ingesteldheid is onversoenbaar. Dit is ‘n struweling wat nooit sal eindig nie, en wat sal uitloop op ‘n ramp as die rassekwessie nie in die regte perspektief geplaas word nie. Dit hou verband met moraliteit, identiteit, waardes en vele ander aspekte. Genetika bepaal identiteit en nie reënboog bogtery nie.
Hoewel hierdie artikel van Daily Maverick sy bes doen om die leser te probeer oortuig dat wat hier beskryf word, nie die hele regsberoep raak nie, skryf Pierre de Vos: ’n Vinnige blik op onlangse uitsprake van ons hooggeregshowe dui daarop dat veels te veel lede van die regsberoep fundamenteel oneerlik is en nie basiese respek vir die regsprosesse het nie. Verder dui die opskrif van die artikel op ‘n “neiging” wat kommerwekkend is!
Die stryd duur voort en so die diefstal, korrupsie en moord! Dit was 1994 se bepalende uitslag toe die beginsel vervang is en die “poorte”oopgegooi is en reg en geregtigheid weggegooi is! Die AVP het kennis geneem van die voortsetting van die onomkeerbare herverdeling van rykdom!
Ps. 119:33-40
In belang van ons Afrikanervolksgenote, binne en buite georganiseerde landbou, reageer ek uit deernis met hulle op u ope brief.
Sedert 6 September 1966 na die beplande sluipmoord op dr. H.F. Verwoerd, is ons volk deur “Afrikaners” en Afrikanerorganisaies uit ons land uit verkul, werkloos gelaat, blootgestel aan moord en verminking en bedreig met eiendomonteiening, nou al vir 28 jaar! Word ons feitlik daagliks gedreig met ontwapening en in ‘n toestand van oënskynlike totale onmagtigheid gebombardeer deur die hoofstroommedia.
“R5 miljoen word in 2022/23 begroot vir die terreinstudies, insluitend die omgewingsimpakstudie en ander toetse en toepassings wat nodig sal wees voor konstruksie. In 2023/24 word R17 miljoen bewillig vir die installering van die monumentale vlag.”
Werkloosheid behels nagenoeg die helfte van Suid Afrika se bevolking, die land is feitlik nie instaat om die rente op sy internasionale skuld te betaal nie, daar is nie ‘n terrein van landsbestuur wat effektief funksioneer nie, korrupsie, misdaad en agteruitgang van infrastruktuur is buite beheer en die regime wil dit aksentueer met ‘n honderd meter hoë vlag van nagenoeg 22 miljoen rand! In die drein af!!