
Die WGO bevestig dat die Covid-19-PCR-toets gebrekkig is: Ramings van "Positiewe Gevalle" is betekenisloos. Die inperking het dus géén wetenskaplike basis nie
By Prof Michel Chossudovsky Global Research, 26 Maarct 2021
Die "Real Time Reverse Transcription Polymerase Chain Reaction (rRT-PCR) toets is op 23 Januarie 2020 deur die WGO aanvaar as 'n manier om die SARS-COV-2-virus op te spoor, na aanleiding van die aanbevelings van 'n Virologie-navorsingsgroep (gebaseer op Charité Universiteitshospitaal, Berlyn), ondersteun deur die Bill and Melinda Gates Foundation. (Vir verdere inligting sien die Drosten Studie)
Núm. 14:1-45
“Die HERE is lankmoedig en groot van goedertierenheid, wat die ongeregtigheid en
oortreding vergewe, maar nooit ongestraf laat bly nie, wat die ongeregtigheid van die
vaders besoek aan die kinders, aan die derde en aan die vierde geslag.” (:18).
Hierdie gelese gedeelte is maar een van vele gedeeltes waarin ons leer dat God lankmoedig
is. Ja, Sy kneg, Moses, getuig van hierdie lankmoedigheid van God in Exodus 34:6. ”...HERE,
HERE, barmhartige en genadige God, lankmoedig en groot van goedertierenheid en trou;”.
MEV. JENNY DOUWES: "BAIE MENSE NOEM MY SEDERT DIE PADBLOKKADE VAN 2017 'N HELD EN YSTER, DOG EK HET DIE OPROEP NET GEDOEN OM DIE DOKKUMER KINDERS TE BESKERM".
Geagte lesers. Soos u ongetwyfel nog onthou het, het mev. Jenny Douwes, 'n etrepeneur afkomstig uit De Harkema wat lê in die pragtige Nederlandse provinsie Friesland op 18 November
2017 'n oproep op Facebook geplaas waarin sy haar bekommernis uitgespreek het vanweë die feit dat drie busse met anargiste van die aksiegroep Kick Out Zwarte Piet op pad was na die stad Dokkum. Hulle het gevoel dat hierdie Kinderfees nou rassisties was en hulle plan was om die tradisie te versteur. Toe die polisie versoek het om die oproep te verwyder , het mevrou hier vinnig gehoor aan gegee, dog die boodskap was reeds gedeel deur mense wat net as sy die groot gevaar het gesien as die KOZP klompies die reedsgenoemde stad sou kan bereik. Die gevolg sal u nog van weet. Daar was op die dag dat die busse vanuit Amsterdam na Friesland het gery, talle motors op die A4 pad naby die dorpie Oudehaske gewees. Nav. die moedige besluit om die pad te blokkeer moes die deelnemers in 2019 voor die hof verskyn. Ons het die genoeë gehad om met haar 'n insiggewende onderhoud te hê, en ons het haar oa. vrae gestel of sy na 4 jaar nog dieselfde opinie oor die protes het gehou.
Dit is die eis wat in vooruitsig gestel word deur 257 munisipaliteite se nagenoeg 160,000 werkers! Dit is ook waarvoor SAMWU (Suid Afrikaanse Munisipale Werkers Unie) hulle gereed maak om te beding. 'n Vakbond wie se bestuur in 2015 afgedank is weens korrupsie en wanbestuur!
As die verdere eis van 'n minimum van R36,000 "risikoloon" bygetel word saam met die eis van R3,500.00p/m behuisingstoelaag, verpligte mediese bydrae van 80% van die werkgewer en 'n sertifikaat wat bevestig dat die werkgewer sal aanhou met die mediese bydrae na die dood van 'n werknemer, is Suid Afrika vinnig oppad na die grootste werkloosheid in sy geskiedenis!
TERWYL DIE SWARTES ELKE 21 MAART 1960 GEBRUIK OM DIE AFRIKANER AAN TE KLA OOR WAT HULLE DIE MASSAMOORD VAN SHARPEVILLE NOEM EN DIE HELE WÊRELD OORTUIG HET DAT DAAR OP ONSKULDIGE SWARTES GESKIET IS, VERSWYG HULLE, OM HULLE LEUENAGTIGHEID TE PAS, DIE WARE REDES VIR DIE SKIETERY.
Joh. 15:1-27
“Soos die Vader My liefgehad het, het Ek julle ook liefgehad. Bly in hierdie liefde van My. As julle my gebooie bewaar, sal julle in my liefde bly, net soos Ek die gebooie van my Vader bewaar en in sy liefde bly.” (:9&10).
Elke mens het ‘n boefte daaraan om liefgehê te word. En luister na die wonderlike liefdesverklaring van God aan ons uit Sy Heilige Woord. “Soos die Vader My liefgehad het, het Ek julle ook liefgehad. Bly in hierdie liefde van My.” (:9). Dit is geen mens wat hierdie verklaring maak dat ons aan die waarheid en egtheid hiervan hoef te twyfel nie.
In die VBS skandaal is die rugkrappery van hierdie swartes in die proses van vinnige, onomkeerbare herverdeling van "rykdom", tekenend van wat David Styles in sy boekie "Understanding the Freedom Charter" in die vooruitsig gestel het! Sovéél en so vinnig as moontlik vat wat onomkeerbaar verdeel en verteer kan word, ten koste van die blankes wat dit vir hulle bymekaar gemaak het en polities beskikbaar gestel het deur een-mens-een-stemstelsel!
Wat 'n "prestasie" van die laaste swakkeling blanke regering se joinermentaliteit! Die tragiek van die aansteeklikheid daarvan wat nou posgevat het onder die jonger geslag selfaangestelde politici wat aanspraak maak dat hulle namens die meerderheid Afrikaners optree, laat nasionalistiese Afrikaners bloos van skaamte om te dink dat daar mense is wat hulle dalk kan verwar met hierdie jongelinge wat 'n politieke breinstilstand beleef by opsies wat in meer as vyftig jaar sedert 1969, telkens gefaal en as futiel bewys is!