In die nagenoeg 27 jaar van Swart Kommunistiese Meerderheidsregime se beheer en bestuur van die Afrikanervolk se land Suid Afrika, daartoe onderwerp deur die kortsigtige en papbroekige onderdanigheid aan internasionale afpersing, het nog niks anders plaasgevind as diefstal, korrupsie, moord, verkragting en verwaarlosing nie. Alles ondergeskik aan selfverreiking, ook tenkoste van hulle eie rasgenote.
Word in die onderstaande artikel deur 'n geheime Britse polisieman as 'n terroris bestempel. Die waarheid is dat hy in werklikheid 'n mensemoordenaar genoem behoort te word! Die letterlik honderde duisende moorde wat gepleeg is as gevolg van die aftakeling van apartheid, kan direk toegeskryf word aan mense soos hy.
Hy sit egter in die parlement van die regte volk wat die reputasie van mensemoordenaars verdien as hulle geskiedenis in ag geneem word.
Lukas 5:17-26
“En daar het manne ‘n mens wat verlam was, op ‘n bed gebring, en hulle het probeer om hom in te bring en voor Hom neer te sit. En toe hulle vanweë die skare geen kans sien om hom in te bring nie, klim hulle op die dak en laat hom met die bed afsak deur die panne tussen die mense in en voor Jesus. En toe Hy hulle geloof sien, sê Hy vir hom: Mens, jou sondes is jou vergewe.” (:18-20).
Ons lees hier van ‘n man wat vir geruime tyd deur verlamming aan bande gelê is.
Die strategie om 'n gemeenskap te kaap het alles te make met die verowering van sy denke. Edward Hunter se analise is as volg: "To befog the brain so a person can be seduced into acceptance of what otherwise would be abhorrent to him, he loses touch with reality, facts and fiction, whirl around and change places. They will pretend the 'evils' is only another name for something respectable."
Wat sedert 6 September 1966 in Suid Afrika plaasgevind het en tot vandag nog besig is om "volwassenheid" te probeer bereik, asook gebeurde regoor die wêreld, die "Pandemie" ingesluit, is sonder enige vrees vir teëspraak die gevolge van sameswerings!
Dat die oorsprong van sameswerings in die hemel deur Lucifer begin is en vandag nog volgehou en bestuur word, word nie aldag besef nie. Veral nie deur gewone mense in hulle alledaagse omgang en stryd vir voortbestaan en oorlewing nie, juis omdat die onheilige beplanning in die geheim gesmee word!
Ps. 40:1-18 “Welgeluksalig is die man wat sy vertroue in die HERE stel en hom nie wend tot hoogmoediges en leuendienaars nie.” (:5). Geliefdes, is nie almal van ons hieraan skuldig nie? Ons stel so maklik ons vertroue op ander mense of selfs op ander dinge en vergeet om in alles in ons lewe op die Here te vertou. En hierdie fout wat ons maak is tot nadeel in ons verhouding met die Here. Vertroue is tog onontbeerlik in enige gesonde, hegte verhouding. Ja, geliefdes, vertoue is seker een van die grootste komplimente wat een party aan ‘n ander in ‘n verhouding kan gee. Geliefdes, besef u dat ons die Here beledig deur nie ons vertroue op Hom te stel nie?
Ons leef in 'n era van sameswerings en die uitvoering daarvan! Dit impliseer onmiddellik dat 'n sameswering die oogmerk het om toe te pas waaroor daar saamgesweer is met wie ookal! Daar word dus saamgesweer(beplan) om iets te bereik waarvoor daar nie op die gebruiklike wyse toestemming voor gekry sou kon word nie.
'n SAMESWEERDER is iemand wat in die geheim met iemand iets beplan om 'n bepaalde doel te bereik wat indien dit openlik bekend was, nie algemeen aanvaar sou word nie.