Hannes Engelbrecht FW de Klerk verjaar vandag......
Wat het 27 jaar in die woestyn aan ons mense se psige gedoen? Afrikaners het alle bemagtiging verloor. Hulle is nie meer grenshelde, op-en-wakker Staatsamptenare of in sleutelposisies in groot firmas nie. Om 'n Afrikaner van 2021 te wees beteken alle deure het vir jou toegemaak. Afrikaanse mansonderwysers is skaarser as hoendertande, daar is haas geen landdros meer oor nie, geen mans-offisier in die generalestaf meer nie. Geen vuurvreter politikus nie.
Ons het nie net alle bemagtiging verloor nie; ons het skurkstatus bereik. Alles wat wit, man, Afrikaans is, het grond gesteel, is verantwoordelik vir Apartheid, het die kat swanger gemaak, gaan soek sy rugbytoekoms oorsee. Dit is die realiteit wat liberale denke ons gebring het.
Die AVP se vertolking van uitsprake, ontledings, wetenskaplike verduidelikings, was deurgaans dat hierdie "pandemie" die Nuwe Wêreld Orde se huidig nog geweldlose wêreldbeheer strategie was en dat alle tekens daarop gedui het dat dit 'n vals maar dodelik effektiewe vreesdrywery was om te bepaal op welke wyse die mensdom onder een sentrale beheer gebring kon word sonder gewelddadige onderdrukking.
Omdat hierdie ongelowige duiwelaanbidders egter God buite rekening laat in hulle beplanning wat in die lang termyn suksesvol lyk, het hulle heel waarskynlik hulle hand oorspeel.

As die steelbare belastinggeld en ander bronne soos krag en water nie meer genoeg oplewer om die geldhonger amptenare, ministers en veiligheidsdienste onder die tafel deur te befonds nie, is daar darem nog altyd die petrol, diesel en parafien wat 'n ietsie kan bybring. Die volgende nuwigheid is TV en selfoonbelasting wat moontlikhede inhou, saam met minimum loonverhogings. Die beplanning om alle maatskappye, BK's en privaatondernemings te dwing om hulle arbeidsmag, bestuur en direksies volgens die bevolkingsdemografie in te rig sal ongetwyfeld die kameel se reeds geknakte rug 'n finale nekslag toedien!
Die opskrif in hierdie mediablad is betekenisvol. Dit val op dat daar onmiddellik twee sake is wat die oog vang. Die eerste is dat dit 'n swarte is wat die opmerking maak. 'n Aanduiding dat na na bykans 27 jaar se wanprestasie, en in alle waarskynlikheid deur iemand wat iewers ingedoen is, openlik kritiek teen die ANC deur 'n swarte uitgespreek word in die media.
DIE ACE HOUDING
Dit is baie duidelik dat Ace Magashule nie soos 'n slagskaap, weerloos in die drukgang tronktoe gedruk gaan word nie. Die interressante ding is dat die media hulle bes doen om Ramaphosa voor te hou as die party wat die meeste steun het en besig is om die oorhand te verkry, gemeet aan sy ontvangs in Oos Transvaal waar hy met werwingswerk doenig is.
Gal. 1:1-21
“terwyl ons weet dat die mens nie geregverdig word uit die werke van die wet nie, maar alleen deur die geloof in Jesus Christus, selfs ons het in Christus Jesus geglo, sodat ons geregverdig kan word uit die geloof in Christus en nie uit die werke van die wet nie; omdat uit die werke van die wet geen vlees geregverdig sal word nie.” (:16).
Geseënd die Naam van onse Here Jesus Christus! Hy aan Wie ‘n naam bo elke naam gegee is nadat Hy in volkome gehoorsaamheid aan God die Vader ons Saligmaker geword het.
DOMINEE KORT: "EK IS BEREID VIR DIE SAAK VAN CHRISTUS TE STERF"
Geagte leser. In hierdie derde onderhoud met ds. Kort, die predikant van die Mieraskerk van die Ou Gereformeerde Gemeente sal ons hom vrae stel oor wat aangegaan het op Sondag 28 Maart.
Toe is die kerkgangers wat 'n diens wou bywoon namelik lastig geval deur talle joernaliste, wat by die ingang gestaan het en ongevra mense 'n mikrofoon onder hul neus gestoot het. Hierdie kerk het dit namelik gewaag, ondanks die riglyne wat die outoriteite uitgevaardig het om meer as 30 mense toe te laat. Baie kerkgangers het hul so bedreig gevoel dat enige van hul vies geword is dat die Pers nie die Sondagsrus gerespekteer het nie. Hulle het een verslaggewer geslaan in sy maag en gesê dat hy moet vertrek.
Die voorval het geresulteer in 'n vuurwerkbom wat op Dinsdagmôre 30 Maart omstreeks halfvyf deur onbekende gegooi is en die voorkant van die kerk beskadig het. Op Woensdag 31 Maart het die predikant by sy huis 'n dreigbrief ontvang waarin aangekondig word dat die gebou aan die brand gesteek sal word. Sedertdien bewaak die polisie die kerkgebou.