In die lig van die afgelope 26 jaar van Swart Meerderheidsregering, saamgestel uit Kommunistiese Terroriste wat die "Freedom Charter" as bloudruk vir hulle regeringsdoelwitte gebruik, is Afrikanerbesinning dwingend noodsaaklik!
Hierdie noodsaak vir Afrikaners het sy oorsprong in die duidelik uitgesproke en sigbare afwyking van die eens algemeen aanvaarde beleidstrewe van Genl. Hertzog, naamlik " Suid Afrika Eerste", na "Black First Land First" wat neerslag gevind het in Continuous Black Hand First!
1 Tim. 6:3-21
“Maar die godsaligheid saam met vergenoegdheid is ‘n groot wins.” (:6).
Ons leer hier van twee besonderse kosbare deugde, geliefdes – godsaligheid en
vergenoegdheid. Ja, deugde waarvan die hedendaagse mens min besit. En boonop is daar
seker nog minder mense wat hierna streef.
Daar lê vir ons ‘n fyn waarskuwing in God se Woord van die skade wat onvergenoegdheid
ons kan berokken.
Normaal is 'n relatiewe begrip in die nuwe Suid Afrika. Soveel so dat Rhoda Kadalie met selfvertroue die uitspraak kan maak dat 'n Republiek nie 'n demokrasie is nie. Gepraat van logika, dit is hoe 'n mens suurstof gee aan Afrikanisme.
Dit laat mens se gedagtes swewe en wonder watter betekenis die ANC heg aan 'n demokrasie? Die Zondokommissie het vir ons onteenseglik die antwoord gegee.
1 Kor. 6:11-18
“Daarom, gaan onder hulle uit en sonder julle af, spreek die Here; en raak nie aan wat onrein is nie, en Ek sal julle aanneem; en Ek sal vir julle ‘n Vader wees, en julle sal vir My seuns en dogters wees,spreek die Here, die Almagtige.” (:17&18).
Wat ‘n voorreg het ons nie om kinders van die Almagtige God genoem te word nie. Ja, ons kan vereenselwig met die belydenis wat in 1 Joh. 3:1 opgeteken is. “KYK wat ‘n groot liefde die Vader aan ons bewys het, dat ons kinders van God genoem kan word! Om hierdie rede ken die wêreld ons nie, omdat dit Hom nie geken het nie.” Maar kan ons met alle eerlikheid sê dat ons vreemdelinge vir hierdie wêreld is soos wat ons in 1 Joh. 3 lees?
Die AVP het al by herhaling op sy webblad daarna verwys dat die politieke stryd nie gaan oor regs of links, oor Demokrate of oor Republikeine, oor Nat of Sap nie, maar in wese gaan dit oor reg of verkeerd!
In die politiek waar jy as kieser, indien jy jou in 'n demokratiese stelsel bevind, die geleentheid het om leiers aan te wys, is die keuse wat jy uitoefen veel belangriker as wat meeste mense besef. Waarvoor kies jy?
Die finale breuk van Engeland met die Europese Unie, word in die International Express as 'n oorwinning vir Brittanje beskou. Dit word beskryf as 'n terugkeer na soewereine onafhanklikheid en dat plaaslike besighede oppad is na herstel. Boris Johnson, eerste minister van Engeland, belowe om duisende mense te werf vir die polisie, verpleegsters, onderwysers en staatsamptenare om die ekonomie weer te herstel.
Help sommige Afrikaners die Chinese om hulle in te grawe in die mynbedryf vanuit Hong Kong.
Die greep wat hulle, die Chinese, reeds het en wat goud, mangaan, en ander minerale reeds insluit, wat as dit inbegryp word met Ramaphosa en sy swart ministerskorps se belange in ons land se mineraalneerslae, word dit 'n skokkende rooftog van ons land se potensiaal om in die bevolking se finansiële welwese te kan voorsien.