Ps. 15:1-5
“…wie mag vertoef in u tent? Wie mag woon op u heilige berg? Hy wat opreg wandel en geregtigheid doen, en wat met sy hart die waarheid spreek; wat nie rondgaan met laster op sy tong nie, sy vriend geen kwaad doen en geen smaadrede uitspreek teen sy naaste nie;” (:1-3).
Eerlikheid, opregtheid, waarheid, deernis en omgee vir jou naaste. Dit is nou seldsame eienskappe waarvan ons hier praat. En is dit nie vreemd nie – terwyl Suid-Afrika algemeen bekend staan as ‘n “christelike land” is hierdie eienskappe nie so algemeen nie? As ons dan waarlik Christene is waarom is hierdie eienskappe waarvan God hou - dit wat vir Hom so aanneemlik is - dan so skaars?
By introspek kan Afrikaners maar hiervan kennis neem aangesien dieselfde onge-ergdheid vir baie jare by ons volk die bo-toon gevoer het. Dit tenspyte van dr. Verwoerd se dringende waarskuwings oor beleidsverandering. Die voortsetting van daardie waarskuwings deur wyle dr. Hertzog en mnre. Jaap en Willem Marais van die Herstigte Nasionale Party en na hulle oorlye, voortgesit deur die Afrikaner Volksparty, sal dieselfde versugting ook die Afrikanervolk s’n word indien ons nie bereid is tot kragtige samehorigheid, een van siel en een van sin, nie.
Ons plaas die artikel net soos ons dit ontvang het.
NEVER WAS A TRUE WORD SPOKEN.
Its much too late if you have only woken up to the facts now! Have you heard of Alf Hutchison? Rhodesian poet. He wrote this on Facebook
MY LAST TEARS SHED...
In ‘n gesprek met verslaggewers in Etiopië se hoofstad Addis Ababa het Mike Pompeo , Staatsekretaris van die VSA gesê dat die regime in Suid Afrika se beplanning om grond te onteien sonder vergoeding, in dieselfde fiasko sal eindig as in Zimbabwe, Tanzania and Ethiopië.
Pompeo is van mening dat die onteiening van privaat eiendom nie net vir die ekonomie van Suid Afrika noodlottig sal wees nie maar ook vir die mense van Suid Afrika.
30 Jaar het verloop sedert FW de Klerk op 2 Februarie 1990 sy sg. Rooi Vrydag toespraak gelewer het. Hy het die vrylating van die terroris Nelson Mandela aangekondig. Verder het hy aangekondig dat verbode organisasie soos die ANC, SAKP en PAC ontban word. Hy het ook aangekondig dat die regering met veelparty onderhandeling sou begin.
Met hierdie Rooi Vrydag toespraak het hy ‘n streep getrek deur die vryheid van die Afrikanervolk in sy eie land. ‘n Vryheid wat met waagmoed en groot opofferings, ook met die bloed van baie volksgenote gekoop is oor ‘n tydperk van 350 jaar. Deur hierdie daad van verraad het hy en sy mede ruggraatlose politieke makkers die land sonder slag of stoot oorgegee aan ‘n bende terroriste en kommuniste en die Afrikanervolk daarmee in die grootste krisis van sy bestaan gedompel.
‘n Insiggewende terugblik met die oog op ons voorbereiding vir wat vir ons voorlê.
APOLOGY BLACKS? YOU GO FIRST.
Remembering the Bloukrans Massacre 16-17th of February 1838
By Mike Smith 17th of February 2016
I hope you slept well. I didn't. Last night I woke up at 23h50. Ten to midnight. I don't know why, but suddenly I just couldn't sleep anymore. I decided to read a book, but the book that I wanted I could not find in my bookshelf. As I searched, a small Afrikans book that I got as a gift about four years ago, but that I have never read, fell out of the shelf.
Die AVP plaas hierdie antwoord van die AVP leier aan ‘n broederbonder vir perspektief oor die verdeeldheid waarin ons volk verkeer as gevolg van misleidende en valse verwagtings wat destyds deur die Broedebond geskep is.
27/03/2000
Die Redakteur,
Openbare debat met die oog op die bevordering van die Afrikaner en ander inheemse volke se volksregte waaruit noodwendig moet spruit die bevordering van hulle lewenskwaliteite, is huidig van besondere belang. Die waarde daarvan vir die leser word egter regstreeks be-invloed deur die mate waarin die medium, in hierdie geval, die Ridge Times, ‘n suiwer weergawe publiseer van die onderskeie standpunte waarvoor ek u byvoorbaat dank.
Oral hang vlae halfstok en 'n somber sluier van troosteloosheid oordek ons land. Dit is 6 September 1966. Die nuus dat Dr. Verwoerd vermoor is, trek soos 'n pesdamp deur die land en laat niemand onaangeraak nie!
Waarom sou iemand hom, Dr. Verwoerd, wou vermoor? Die verbysterende betekenis en insig wat in terugblik spreek uit die antwoord wat Mnr. Willie Marais my op daardie geskiedenisswangerdag gegee het, het my politieke koers vasgelê en gaandeweg is sy insig deur die tydsverloop bevestig.. "As jy iets wil hê wat iemand anders het wat jy nie kan bekostig of wat hy nie wil afstaan nie, Kry hom bankrot dan koop jy dit teen jou prys op sy bankrotvendusie. 'n Volk het hoogstens vyf persone van die kaliber van Dr. Verwoerd in sy samestelling en as jy hoogstens drie van hulle verwyder het, is so 'n volk bankrot aan leierskap", was sy antwoord.