Daar word wyd gespekuleer of die derde wêreldoorlog nou daar in die Oekraїne begin het of gaan begin. Verder is daar vele menings oor die oorsaak, met ander woorde wie die skuld moet kry en waarom die “skuldige” die skuld moet dra. Laastens legio sienings oor die gevolge en wie almal daardeur geraak gaan word.
Dit is lank reeds algemene kennis dat beide die eerste én tweede wêreldoorloë deur die illuminatie veroorsaak is.
MOSKOU, 21 Februarie (Reuters) - Russiese president Vladimir Poetin sal binnekort 'n dekreet onderteken wat twee wegbreekstreke in Oos-Oekraïne as onafhanklike entiteite erken, het die Kremlin gesê, wat die voorsprong verhoog in 'n krisis wat die Weste vrees kan in oorlog uitbreek.
EU sal sanksies oplê as rebellestreke erken word,
Roebel verliese verhoog by die dag, af met 3.3% teenoor dollar.
Poetin se 'verstommende' onthullings (RUSSIA INSIDER)
Hier is wat hy laat gisteraand (VSA tyd) gesê het:
As jy dit nog nie gelees het nie, kyk asseblief na Poetin se volledige adres aan die Federale Vergadering. Wat my, en vele ander verstom het, is die nuwe wapenstelsels wat Poetin aangekondig het.
Klaagliedere 3:1-66 “Wat klaag ‘n mens in sy lewe? Laat elkeen klaag oor sy sondes.” (:39).Geliefdes, daar is seker nie een van ons hier teenwoordig wat nog nooit in sy lewe oor iets gekla het nie. Party mense kla dalk makliker as ander, maar tog is dit ‘n manier om aan ons emosie uiting te gee en derhalwe is dit iets wat elkeen van ons doen. En deur ons klagtes gee ons dan ook te kenne wat daardie dinge is wat soos ‘n swaar las op ons lê. Ja, ons maak bekend dat hierdie saak waaroor ek kla iets is wat ek van my af wil wegwerp, ek wil daardie sware juk afwerp – ek wil dit nie in my lewe met my saam dra nie.
MNR LUC VERMEULEN:"DAT DIE REGTER HOM ONBEVOEG VERKLAAR HET IS WAT ANDERS AS VRYSPRAAK"
Geagte leser. Op Woensdag 26 mei van die vorige jaar. het die regbank van die stad Mechelen, wat lê in die Vlaamse provinsie Antwerpen geoordeel dat vier lede van die nasionalistiese
aksiegroep Voorpost hul skuldig gemaak het aan haatsaai en oproep tot geweld teen Moslems.
Kenneth, Nick , Luc, en Danny ,is tot ses maande tronkstraf gevonnis omdat hulle op Saterdag 30 Mei 2020 op die mark van reeds genoemde stad 'n banier gedra het met daarop die teks: Stop Islamisering.
'n Andere regter het nou op Woensdag 9 Februarie verklaar ' hierdie hof is onbevoeg om 'n uitspraak te lewer' wat inhou dat die vier lede vrygespreek is van die feite. Met die voormalige aksieleier mnr. Luc Vermeulen, wat u ongetwyfel nog onthou het van andere onderhoude, het ons 'n vraaggesprek gehad nav. die verklaring van die hof.

'n Artikel met erkenning aan Bussiness News. (AVP)
’n Groeiende lys diensleweringskwessies – insluitend ontelbare slaggate, water- en elektrisiteitskwessies – het bygedra tot ’n uittog van middelklas-Suid-Afrikaners van Johannesburg na die Wes-Kaap en oorsee.
Cy Jacobs, uitvoerende hoof van batebestuurder 36One het gesê dat die verskynsel vinnig gegroei het sedert voor die aanvang van die Covid-19-pandemie, met sommige huiseienaars wat hul huise in Gauteng in werklikheid bloot verlaat het om te verhuis.
Infeksie is 'n besmetting! Dit is 'n kruipende siekte wat geleidelik alle lewe binne bereik infekteer totdat allmal en alles wat daarmee in aanraking kom, terminaal ge-affekteer is. Dit beteken dat nie net bestaande gesonde beginsels, maar ook waardes en standaarde op pad is om vernietig te word.
'n Blanke skool word deur toedoen van beleidsverandering, ingedring deur 'n verskeidenheid van rasse onder die waan dat daar nie meer so iets soos verskil tussen rasse bestaan nie, en meer nog, dat Suid Afrika nou "NIE-RASSIG" geword het en dus rasloos is!