As die God van Israel ook ons God is, waarom sal Hy ons anders hanteer as vir Israel? Is ons liggame dan nie die tempel van God nie?
HAGGAI 1:4-11
4 Is dit vir julle self wel tyd om in julle betimmerde huise te woon, terwyl hierdie huis in puin lê?
5 So sê die HERE van die leërskare dan nou: Gee ag op wat julle wedervaar het:
6 julle het baie gesaai, maar min ingebring; julle het geëet, maar nie tot versadiging nie; julle het gedrink, maar nie genoeg gekry nie; julle het jul geklee, maar nie warm geword nie; en wie hom vir loon verhuur, verhuur hom om dit in ’n stukkende beurs te steek.
Dat Naspers, en De Klerk, ondanks die volksmoord op Afrikaners en die veroordeling van Afrikaners in hul honderde duisende na plakkerskampe dié kaart van hoop uit die mou kan pluk, verstom eenvoudig. Die Naspers-nuuskartel stop weer vanoggend in die hoofartikel in sy koerante 'n hand vol vere onder die dekmantel van hoop in hul publikasies se lesers se hande na aanleiding van FW de Klerk se uitlating tydens 'n gholftoernooi in Moedertjie Engeland dat “Suid-Afrikaners nog nooit sedert 1994 so moedeloos soos nou was nie”. Van kwaad na erger, sou die waarnemer oor die Rooi Vrydag-toespraakmaker en grootste weldoener aan die kommunisme sedert Josef Stalin, se skandalige sinisme om deesdae van gholfbane gebruik te maak vir van sy beroemde woorde en gevolgtrekkings. Verlede jaarhet De Klerk van die 19de putjie van 'n gholfbaan in Johannesburg gebruik gemaak vir net so 'n slopende standpunt oor die staat en grondwet van wanhoop wat hy saam met kommuniste soos Nelson Mandela en Joe Slovo geskep het.
... en bevestig ons siening dat die TLU, (Soos Agri sa) ‘N RONDE NUL BETEKEN VIR DIE VRYHEIDSTRYD VAN DIE AFRIKANER!
Die berig: TLU SA se jaarkongres vind plaas op 18 en 19 September 2013 (Woensdag en Donderdag), in Pretoria.
Reeds wat die tema betref, naamlik Groei saam, behoort die waarnemer te vra wát moet saam groei of wie moet saam groei.
As daar na veral die linkse Andrea Jeffery se optrede by die kongres gekyk word, hoort die vraag onmiddellik te ontstaan, wat maak 'n bekende linkse meningvormer, lid van die SA Instituut vir SA Rasse-Aangeleenthede (SAIRS), hoog op op die kandidatelyste van die Demokratiese Alliansie (DA) in die vorige verkiesing en ook verbonde aan FW de Klerk se stigting, daar? Jeffery van die SAIRS met sy Joodse bande, moontlik die afkeurendste uit behoudende Afrikaner-oogpunt bande met die Rothschild-pop, die Jood George Soros van die berugte Open Socviety en sy filiale? Of kyk ons te idealisties na die Afrikaner-boer? Het die deursneë Afrikaner-landbouer 'n DA-ondersteuner geword, dis nou as hy nie 'n ondersteuner van die ANC is nie?
POLITIES NIE KORREKTE RADIOSTASIE WORD WÊRELDWYD BELUISTER
Radio Vlaanderen Nationaal (Klik hier)
Beste lezer U zult zich nog wel herinneren dat we in juli van dit jaar een boeiend vraaggesprek hadden met meneer Frank de Leeuw de oprichter van een vonkelnieuw internet radiostation genaamd Radio Vlaanderen Nationaal.
Nu we een aantal maanden verder zijn willen we vragen of de verwachtingen van meneer de Leeuw zijn uitgekomen en wat ook belangrijk is hoe 't het station in de tussentijd vergaan is.
"Meneer de Leeuw laten we maar meteen van wal steken wat kunt u ons antwoorden op deze tweetal vragen?"
"Daarop moet ik u een soort "gemengd" antwoord geven:
het is namelijk zo dat ik niet zo lang geleden zwaar ontgoocheld was, want ik zag al mijn hard werk onbeloond blijven.
Daarmee bedoel ik dat het aantal luisteraars enorm achteruit gegaan was en er weinig of geen verzoekjes meer binnenkwamen.
Het aantal mensen die in Zuid-Afrika afstemden op mijn station werd trouwens herleid tot een compleet dieptepunt en dat is op dit ogenblik helaas nog zo.
Guzman verklaar: The stage is set. RT News recently reported that multiple sources had informed them that the rebels were going to launch a chemical attack on Israel to cause a “major provocation”
Die geskiedenis van die oorlogsugtige Amerika om 'n wapenstryd ten behoewe van Israel te voer is steeds te swaar ten gunste van een of ander insident om 'n vlam by 'n kruitvat te bring om nou al asem te skep oor enige sogenaamde deurbraak in die Siriese krisis. Buitendien: Sirië se Assad-bewind het net 'n week grasie om chemiese wapens te verklaar met as voorwaarde dat Assad internasionale wapeninspekteurs in daardie land toelaat. In die Irakse konflik was daar ook soortgelyke “deurbrake”, wat die toelating van 'n VN-inspeksiespan onder Hans Blix ingesluit het, en steeds kon die Golf-oorlog nie gestuit word nie.
Volgens 'n Amerikaanse bevelvoerder met eerstehandse ervaring en inligting van Amerikaanse regerings, Republikeins of Demokraties, om eenvoudig oorloë ten behoewe van Israel en ook die Geldmag se oliebelange af te dwing, hoort die wêreld steeds op die punt van die stoel te hou,
Sedert 1994 het onderwysminister na minister gefaal om die bestaande standaard te handhaaf wat daar in die onderwys was. Ten spyte van hulle opleiding in Engeland en elders en ondersteuning vanuit die buiteland wat saam met die res van die wêreld in ekstase was oor die magsoordrag aan die meerderheid wat Swart, Kommunisties en wraakgierig, gewelddadig en selfs barbaars is, het niks daarvan geslaag om die agteruitgang wat onmiddellik ingetree het af te weer nie. Nou na bykans twintig jaar word daar erken dat daar fout is! Reeds twee geslagte kinders was aan hierdie verval blootgestel en moet hulle volwasse lewe swak toegerus tegemoet gaan. Die “wysheid” wat Motshekga in die berig wat in Rapport verskyn het kwytraak, is só niksseggend maar tipies Afrika, dat dit bloot dien om spasie in die koerant op te neem en géén potensiaal het om enige bydrae te maak tot die verbetering van dit wat in bykans twintig jaar, jaar vir jaar agteruitgegaan het.
Is dit nie deur geloof dat ons Afrikaners berge versit het sedert die Groot Trek van 1838 tot en met 1966 nie? Het ons dan die waarde van geloof langs die pad verloor dat ons nou soos golwe deur die wind heen en weer geslinger word?
MARKUS 11:22
Jesus antwoord en sê vir hulle: Julle moet geloof in God hê.
LUKAS 18:8
Ek sê vir julle dat Hy gou aan hulle reg sal doen; maar as die Seun van die mens kom, sal Hy wel die geloof op die aarde vind?
HEBREËRS 11:1
DIE geloof dan is ’n vaste vertroue op die dinge wat ons hoop, ’n bewys van die dinge wat ons nie sien nie.