
Géén veiligheid, géén beskerming, géén wet en orde, maar ‘n misdaadmekka van moor en steel en vernietig terwyl die swart regimeverteenwoordigers op belastingbetalersgeld oorsee rinkink en deur buitelandse “hoogwaardigheidsbekleërs” ontvang en onthaal word! Amptenare van lande wat hulle tande slyp om die Afrikaner se swaarverdiende land en regmatige besit te bekom op die mees veragtelike wyse!
Wat ‘n tragiese toestand van onregmatige, immorele verraderlike klomp struikrowers wat soos aasvoëls sit en wag om wat nie aan hulle behoort te bekom, ten koste van honderde-duisende lewens en daarmee saam totale volke probeer uitwis. In hierdie praktyke word die onbevoegde swart en ook ander sukkelende rasse gebruik om later weer uitgespoeg te word as die skuldiges. Daar sal niks verander na die verkiesing wat deur swartes oorheers gaan word, behalwe dat hulle greep telkens op Suid Afrika ten koste van die blanke sal verstewig nie.
Is daar nog iets wat jy benodig? Is die genade van God ons hemelse Vader nie vir jou genoeg nie? Wat is die waarde van dit wat jy wil byvoeg by God se genade? Groter verlossing, meer eer, beter verdienste?
Laat jou swakheid, jou afhanklikheid van die genade van ons hemelse Vader jou krag word, want daarin word jou verlossing volbring!
2 KORINTHIËRS 12:
DIT is waarlik vir my nie nuttig om te roem nie, want ek sal kom tot gesigte en openbaringe van die Here.
In Suid Afrika hang dit daarvan af of jy swart of wit is! Ongeag die “grondwet” wat bepaal dat jy nie op grond van onder andere, ras mag diskrimineer nie, geld dit nie haatspraak nie.
As jy blank is kan jy gevloek, benaam, belaster , verguis, vermink, verkrag en vermoor word of daarvoor in die openbaar opgestel word in die uitsprake van swart woordvoerders. Die “grondwet” is eensydig daarop ingestel om enige blanke uitspraak, al sou dit meriete hê, nie net as haatspraak te beskou nie maar ook blankes in die tronk te laat beland!
Daar word selfs gesê dat om blank te wees ‘n misdaad is! Indien ‘n blanke sterf vanweë een of ander ongeluk, is dit volgens sommige swartes God wat ons straf omdat ons die swartes se land sou gesteel het!
Die spoor van verwoesting wat hierdie soort ingesteldheid deur Afrika getrap het en steeds trap en wat hoofsaaklik sy oorsprong het in etniese verskille en magstrewe, is onafwendbaar sonder skeiding!
Die aanslae op die Calvinisme en die refleksie wat dit het op organisasies wat in hulle grondwet en programme van beginsels daarop staan dat hulle grondslag ’n Calvinistiese grondslag is, behoef perspektief.
Die ou Nasionale Party waarmee Suid-Afrika sy Calvinistiese beslag gekry het, die Herstigte Nasionale Party voordat hy ‘n beweging geword het en die Afrikaner Volksparty sedert sy stigting staan op Calvinistiese beginsels soos wat ons dit geleer en verstaan het, los van die dogmatiese, kerklike en teologiese verskille wat bestaan.
Beter as in die Boekie wat destyds in 1969 gedruk en versprei is, die Calvinistiese toespraak van dr. Albert Hertzog en sy verduideliking wat aantoon dat dit niks met kerk en dogmatiese vertolkings en verskille te make het nie, maar bloot met die lewens-en-wêreldbeskouing soos deur dr. Hertzog uiteengesit is en waarmee die AVP van ganser harte saamstem.
Misterie van die Venezuela goud. Die Bank van Engeland is onafhanklik van die Britse regering - maar nie van buitelandse regering (George Galloway)
George Galloway was 'n lid van die Britse parlement vir byna 30 jaar. Hy bied TV en radioprogramme (insluitend op RT). Hy is 'n filmmaker, skrywer en 'n bekende spreker. (Gepubliseer tyd: 29 Januarie 2019 15:38 Geredigeer tyd: 29 Januarie 2019 15:38)
Seerowers het nie nodig om te lyk soos Johnny Depp in "Pirates of the Caribbean" nie. Hulle kan die Union Jack eerder as net die hoofskedel en beenderevlag hys. Hulle kan genoem word die Bank van Engeland, eerder as die Jolly Roger.
PVV RAADSLID HENDRIK WAKKER. 'NA MY SIENING IS DIT BAIE BELANGRIK DAT ONS EILAND URK, URK KAN BLY".
"EK WIL SOWEL GOD AS DIE INWONERS VAN URK DIEN".
Ons het 'n insiggewende vraaggesprek gehad met mnr. Hendrik Wakker die raadslid van die Party vir die Vryheid wat in 2018 deur baie Urkers gekies is.
Na sy siening is dit baie belangrik dat die eiland Urk sy eie identiteit kan behou. Dis besonder dat Urk die linkse politieke partye kort. Hulle is nie verteenwoordig in die gemeenteraad nie.
Handelinge 17:15-34
“Want terwyl ek rondgegaan en julle heiligdomme aanskou het, het ek ook ‘n altaar gevind waarop geskrywe is: Aan ‘n onbekende God. Hom dan wat julle vereer sonder om Hom te ken, verkondig ek aan julle. Die God wat die wêreld gemaak het en alles wat daarin is, Hy wat Here van hemel en aarde is, woon nie in tempels met hande gemaak nie. Ook word Hy nie deur mensehande gedien asof Hy aan iets behoefte het nie, omdat Hy self aan almal lewe en asem en alles gee.” (:23-25).
Die situasie waarmee Paulus op sy reis deur Athéne te doen gekry het, is nie heeltemal vreemd in ons tyd nie. Daar is deesdae soveel godsdienstige bewegings dat dit moeilik is om van almal tred te hou. Die meeste van hierdie bewegings se leringe is ongelukkig nie geskoei op die fondament van God se Woord nie.