Die AVP kyk opnuut na die oorsake van Afrikanerverdeeldheid. Na die bekendstellingsbulletin van Afrial bespreek die leier van die AVP, reeds in 2003 toe hy nog onderleier van die HNP was, wie en wat is Afrial. Die artikel is lank maar die moeite werd om rustig te lees vir diegene wat belangstel in die aanloop en verloop van ons verdeeldheid.
|
AFRIAL BULLETIN |
Nommer 1 van 2003. Maart 2003. Hierdie e-posadres word van Spambotte beskerm. Jy moet JavaScript ontsper om dit te lees.
Posbus 2681, Faerie Glen 0043. Tel. (012) 991-9133.
Bekendstelling van die Afrikaner Alliansie.
Die Afrikaner Alliansie het op 19 Januarie 2002 ontstaan toe dr Willie Marais, predikant van die Ned Geref Kerk, ‘n groep van 125 leiers, verteenwoordigend vanuit verskeie kerke, politieke partye en kultuur-aksies, in Pretoria toegespreek het oor die krisis wat Suid-Afrika vandag bedreig. By die byeenkoms is eenparig besluit om ‘n voortsettingskomitee van 10 lede (met die reg tot koöpsie) uit hul geledere te kies, met die opdrag om uitvoering te gee aan die plan van aksie soos deur dr Marais voorgedra.
In Afrika verskil politieke benaderings, grootliks van die bekende Westerse demokrasieë in homogene volke, wat reeds eeue gelede begin wegbeweeg het van outokratiese en monargistiese eenparty stelsels soos wat in Afrika vandag nog bestaan onder die menige etniese en rasverskille.
Dit gesê, beteken dit nie dat sameswerings, uitoorlêery en stert-swaai-die-hond praktyke nie in die Westerse partypolitieke stelsels sigbaar en voelbaar aanwesig is nie.
Wanneer daar na verskillende etniese groepe en volke binne dieselfde landstreek verwys word, praat ons van identifiseerbare ooreenkomste in lede van dieselfde etniese groep of volk wat enersyds met mekaar ‘n gemeensaamheid openbaar en andersyds natuurlikerwys van ander groepe en volke verskil en onderskei kan word deur verskille van oorerflikheid van afkoms uit ‘n voorgeslag, kultuur, voorkoms, taal, godsdiens en ook geskiedenis en vaderlandgebondenheid.
Die mens word elke dag en inderwaarheid elke oomblik van sy lewe gekonfronteer om ‘n keuse te maak. Met goeie opvoeding en goeie kennis kan goeie keuses gemaak word. Dit is egter deur ‘n gebrek aan kennis wat My volk tegronde gaan sê ons Hemelse Vader.
Dit is ook deur toe te gee aan misleiding, vleeslike begeertes en aanslag op die gees van die mens wat selfvernietigende keuses gemaak word. Dit is in DEUTERONÓMIUM 30:19 dat ons gewaarsku word:
“Ek neem vandag die hemel en die aarde as getuies teen julle; die lewe en die dood, die seën en die vloek het ek jou voorgehou. Kies dan die lewe, dat jy kan lewe, jy en jou nageslag,” .... Is dit hoe ons gekies het gister, vandag ... en wat van môre?
Hebreërs 4:1-13
“En daar is geen skepsel onsigbaar voor Hom nie, maar alles is oop en bloot voor die oë van Hom met wie ons te doen het.”
Die meeste van ons het al die voorreg gehad om ‘n reis iewers in die berge mee te maak. Wanneer ‘n mens van die bokant van een van hierdie majestueuse berge tuur, is daar min dinge wat jou sig belemmer. Daar is geen gebou of muur, geen bome, bosse, struike of iets dergeliks wat jou uitsig belemmer nie. Alles voor jou is tot ‘n groot mate oop en bloot voor jou oë.
Die beklemtoning in hierdie dokument is die van die AVP.
The Captains Council
Rehoboth Baster Community
P O Box ****
REHOBOTH Namibia
6 September 2004
The Honourable Minister
Ministry of Lands, Resettlement
and Rehabilitation
Government Park
WINDHOEK
Namibia
Dear Honourable Minister
TRADITIONAL LANDS OF THE REHOBOTH BASTER COMMUNITY
Thank you for availing us as representatives of this community the honour and
opportunity to submit this humble but cogent matter to you as Minister of Lands,
Resettlement and Rehabilitation.
We convey our sincerest congratulations on your commendable promotion to be
elected as the Presidential Candidate for the ruling party in the coming elections. We do
believe that you are eminently suitable for this august office and that you will serve as
an excellent President for the Republic of Namibia. May God grant you health and
wisdom to sustain true democracy, peace, stability and prosperity in the years ahead.
We have compiled a series of documents for your perusal. The documents form
a short synopsis of our history, how we came into possession of what we call "Our
Traditional Land", how it was administered over the years and how we subsequently lost
it all.
Zapiro se oordeel vir die waarde van 'n stem wat uitgebring word in Woensdag 2019 se verkiesing in Suid Afrika. Die AVP kan ons nogal daarmee vereenselwig sover dit 'n blanke stem betref!

Met enkele aanhalings en uittreksels uit die grondwet
(Oppergesag van Grondwet 2. Hierdie Grondwet is die hoogste reg van die Republiek; enige regsvoorskrif of optrede daarmee onbestaanbaar, is ongeldig, en die verpligtinge daardeur opgelê, moet nagekom word, (al druis dit in met die bepalings van die Woord van God!, dus ‘n Godlose grondwet. AVP)).
Gelykheid, vryheid en broederskap, die mees onhaalbare retoriese sameflansing van ondeelbares wat konfrontasie en onophoudende konflik as ‘n ongeskrewe maar geskiedkundig ervaarde waarborg ingebou het wat deur ‘n onhaalbare handves van individuele mensereg beheer moet word.
Aangebode persepsies gebaseer op prof. Huntington se ideologie van perseptologie, sê wat jy weet die kiesers wil hoor maar doen wat jy wil deur dit in die grondwet te verskans met teenstrydige bepalings van dié waarmee die persepsie geskep word.
Onteiening van wettig en swaarverdiende roerende en onroerende besit, sonder vergoeding. Met ander woorde gewettigde diefstal.
Die vergoeiliking van die reg om te steel, gegrond op die leuenagtige veronderstelling dat grondlose, werklose en besitlose agtergeblewe massas verontreg is omdat die Afrikaner se toegewyde, kundige en vlytige werksywer binne sy eie grondgebied, vir ons voorspoed en ontwikkeling meegebring het, Hulle laat agterbly en dus daardeur swartes verontreg het.