Apartheid is ‘n stelsel van vrymaking waar geluk en welvoeglikheid kan heers. Apartheid verleen stukrag aan vryheid, geluk, geestesgesondheid en volkshigiëne, In kort, apartheid bewaar identiteit! Die basiese doel is harmonie tussen volke gegrond op die insigte van menslikheid, soos wat dit deur elke volk verstaan en uitgeleef word. Dit bevry jou van vreemde gedrag, vreemde oorheersing, aanvaarding dat ander volke anders as jou volk is en vermy dus politieke korrektheid en ‘n skeinheilige lewensbestaan. Elke mens behoort die vryheid en geluk te beleef wat hom toekom. Geen volk wil deur ‘n ander regeer word nie. Die gees van ‘n vry mens wat homself en ander verstaan en aan wie hy of sy ook vryheid en lewensgeluk gun.
VERSKIL TUSSEN PANDEMIE EN ENDEMIE
‘n Epidemie is ‘n aansteeklike siekte waaraan ‘n groot groep mense tegelykertyd ly. Dit word versprei deur besmetting.
Bekende voorbeelde van siektes wat as ‘n epidemie kan voorkom, is pokke, cholera, griep, masels, kinkhoes en skarlakenkoors.
‘n Epidemie is endemies wanneer dit slegs op ‘n beperkte gebied heers. ‘n Wydverspreide epidemie wat oor verskeie lande en dalk kontinente versprei is, is ‘n pandemie.
1 Thes. 5:1-11
“Want God het ons nie bestem tot toorn nie, maar om die saligheid te verkry deur onse Here Jesus Christus wat vir ons gesterf het, sodat ons, of ons waak en of ons slaap, saam met Hom kan lewe.”
Wat ‘n wonderlike voorreg – ‘n lewe saam met Christus. Ek wonder egter hoeveel mense waarlik in hierdie gawe van God deel het. Daar is baie wat weet van, en dalk ook hoop, op ‘n ewige lewe saam met Christus in die hemele. En dit is inderdaad ‘n toekoms waarna gelowiges kan uitsien – ‘n ewige lewe in die heerlikheid van God na ‘n beproewende lewensreis hier op aarde.
Nie eers ‘n goedbedekte, saamgesweerde onder ‘n dekmantel komplot nie, maar ‘n feitlik openlike geknoei met sigbaar fiktiewe en oordrewe vreesaanjaende beelde van sterftes en moontlike sterftes, van ‘n virus wat nie naastenby die potensiaal van ‘n pandemie het nie, het die hele wêreld in ‘n staat van onderwerping aan die gesag van wie weet wie?
As daar erken kan word dat die hoofstroom media ‘n propagandamasjien in die hande van die geldmag geword het, dan het sosiale media se ontwerpers, wat grotendeels ook maar die manne met geld is, darem dié voordeel dat dit nog die moontlikheid bied vir onafhanklike kommentaar. Dit is dan ook hier waar dit duidelik word dat Corona, oftewel Covid 19 lankal bestaan en heeltemal buite verband gebruik word vir politieke doeleinde.
Aan Wyle dr. H.F. Verwoerd
Soos 'n klein boompie oorgeplant
Vanuit die verre Nederland
Hier opgeskiet en hoog gegroei
'n Seder sterk en vol in bloei
Groot Vryheidsheld was hierdie man
Hy het apartheid hier beplan
Hy so geliefd en so bemin
Maar vyand het nie besin
Die “ongelooflike, kundige en tydige” beheermaatreëls wat die “bekwame president” van Suid Afrika aangelê het en waarmee die “pandemie” volgens sy lofbetuigers grootliks aan bande gelê is, word oraloor hoog aangeprys.
Hy kondig ‘n Nasionale Ramptoestand af en nie ‘n Nasionale Noodtoestand nie. ( Not a National state of emergency but a National state of disaster!)
In sy toespraak Sondag 16 Maart, 2020 -.”We have now declared a national state of disaster in terms of the Disaster Management Act. This will enable us to have an integrated and co-ordinated disaster management mechanism that will focus on preventing and reducing the outbreak of this virus.
Volgens Ramaphosa dus, is die Ramptoestand verklaar, hoofsaaklik om die “virus te voorkom en te bekamp.
Covid 1994 is ‘n geestesvirus waarmee FW de Klerk en sy “donkergenote” Suid Afrika geïnfekteer het. Vandag ervaar en beleef ons die gevolge van hulle filosofiese denke ten opsigte van samelewing, godsdiens, en waardes. Hulle oordeel was dat die bestaande samelewing so sleg was dat blank Suid Afrika totaal vernietig moes word om ‘n “Nuwe Suid Afrika” tot stand te bring.