1 Sam. 17:1-58:“Maar Saul het Dawid geantwoord: Jy kan nie na hierdie Filistyn gaan om teen hom te veg nie, want jy is ‘n seun, en hy is’n krygsman van sy jeug af. Daarop sê Dawid aan Saul: U dienaar het vir sy vader die kleinvee opgepas, en as daar ‘n leeu of ‘n beer kom en ‘n stuk kleinvee uit die trop wegdra, dan gaan ek uit agter hom aan en verslaan hom en ruk dit uit sy bek uit; en as hy my aanval, gryp ek hom aan sy baard en verslaan hom en maak hom dood.
Geagte leser. Op Dinsdag 13 Junie het 'n afvaardiging van Vlaams Belang in die Vlaams Brabantse hoofstad Brussel,deelgeneem aan 'n betoging voor die sorg. Hulle het dit gedoen om die gesondheidsorgwerkers 'n riem onder die hart te steek. Die burgemeester van die Parti Socialiste was nie gelukkig dat dié party hul steun getoon het nie en het die polisie beveel om baie hard op te tree. Gevolglik moes sowel Tom van Grieken en Ellen Samyn baie verduur tydens die betoging. Ons het haar onder meer vrae gevra oor hierdie onnodige geweld

By . Dr.Emanuel Garcia Global Research, August 13, 2023
Diegene van ons in die 'weerstand' of 'opposisie' - ons skeptici wat die Covidiaanse debakel en al sy toebehore bevraagteken en bevraagteken het - blyk onvermydelik in besprekings oor die “Jab” te val. Sterftes, nadelige gebeurtenisse, oormatige sterftes, turbokankers, immuundisregulering – noem maar op – maar dit is amper asof die “Jab” 'n soort swart gat is met 'n suigkrag wat ons almal insuig en op die ou end ons taktiek en strategie eerder enkelsinnig rig vir die hantering van die Covidiaanse aanslag.
Sedert die referendum van November1992, toe ons as ‘n volk moes ja of nee stem, het die tempo van verandering met spronge toegeneem. Feitlik in ‘n oogwink het ons die politieke beheer oor ons land verloor, blanke mans hulle werk verloor, staatsdiensposte na swartes oorgegaan , Munisipale beheer deur swartes oorgeneem, ook so in die weermag, polisie, onderwys, universiteite en wat jy jou ookal kan voorstel!
Die gevolge daarvan was die verval in elkeen van daardie sektore teen ‘n tempo wat in verhouding met die oornames was.
Open. 9:13-21:“En die orige mense wat deur hierdie plae nie gedood is nie, het hulle nie bekeer van die werke van hul hande, om die duiwels te aanbid, of die afgode van goud en silwer en koper en klip en hout wat nie kan sien of hoor of loop nie.” (:20). Die mense het hulle nie bekeer van die werke van hul hande nie. Ons lees nie hier van ’n breë omskrywing dat die mense hul nie bekeer het nie, maar daar word spesifieke melding gemaak van die verkeerde dinge waarin die mense volhard het, geliefdes.
“Vir ons Afrikanervolk, anders as vir baie ander volke in die wêreld is die bestaansvraag nie die belangrikste vraag nie, maar wel die voortbestaansvraag. Indien die blanke in Suid Afrika nie kan bly voortbestaan nie, is dit tog vanselfsprekend dat die Afrikanervolk ook nie sal kan bly voortbestaan nie.
‘n Getalryke nasie kan sy land verloor. ‘n Getalryke nasie wat goed bewapen is kan sy land verloor. ‘n Getalryke nasie wat nie net goed bewapen is nie, maar wat ryk is, wat slim is, kan nogtans sy land verloor. Maar dit sal net gebeur as daar iets swaks in hom is, as daar by hom tekortkomings is in karakter.
Gén. 4:1-26. : “Is daar nie verheffing as jy goed doen nie? En as jy nie goed doen nie — die sonde lê en loer voor die deur, en sy begeerte is na jou; maar jy moet daaroor heers.” (:7). Dit wat in die lewe van Kain gebeur het, is ook ’n kosbare les vir ons. En dit is natuurlik dat ons moet waak en dat ons teen die sonde moet weerstand bied, geliefdes. Die struikelblokke en versoekings van die Satan sal daar wees – dit is beslis.