Die mens kan slegs tevrede gestel word deur die wete van die self en die eie lewensbeskouing. Dit is onselfsugtig om vir iemand anders te sterf, maar lafhartig om vir ‘n onderdrukker te lewe. So ervaar ons vandag BBBEE as aasdier politiek.
SKATTINGS VAN "POSITIEWE GEVALLE" IS BETEKENISLOOS. BEIDE DIE “LOCKDOWN” EN DIE "ENTING" HET GEEN WETENSKAPLIKE GRONDSLAG NIE.
Deur prof. Michel Chossudovsky
Global Research, 12 Desember 2023 Skrywer se nota en opdatering
Die wêreld is al meer as drie jaar in 'n krisistoestand, ondanks die feit dat die WGO en die CDC (met die gewone innuendos) onomwonde bevestig het dat die RT-PCR-toets gebruik is om elke enkele beleidsmandaat te regverdig, insluitend inperkings, sosiale distansiering, die masker, inperking van die arbeidsmag, sluiting van ekonomiese aktiwiteit, ens. gebrekkig en ongeldig is.
Dieselfde geld vir die bekendstelling van die mRNA-entstof in Desember 2020. (Die AVP se waarneming van die begin af! Maar kyk wie het saamgespeel!)
1 Sam. 16:1-13: “Maar die Here sê vir Samuel: Kyk nie na sy voorkoms en sy hoë gestalte nie, want Ek ag hom te gering. Want nie wat die méns sien, sien God nie; want die mens sien aan wat voor oë is, maar die Here sien die hart aan.” (:7).
Die mens het maar die begeerte om deur sy samelewing aanvaar te word. En hierdie begeerte na aanvaarding speel seker ’n groter rol in die menslike gedrag as wat ons dalk besef. Ja, hierdie begeerte is so groot dat ons dikwels sal voorgee of dinge sal doen gewoon om ander mense te probeer beïndruk. Hierdie kan baie gevaarlik wees aangesien dit menigmaal daartoe lei dat ons só hard probeer om ander mense te beïndruk dat ons God in die proses teleurstel en selfs verloën.
www.gelofteland.org
Die grootste probleem waarmee die Blankes vandag in Suid Afrika te doen het, is waarskynlik die aanslag wat gemaak word om ons moedeloos te stem sodat ons ons aan die stryd sal ontrek soos talle volksgenote wel gedoen het. In die Afrikanervolk se bestaan was stryd, uit sy aard en omstandighede, ʼn wesenlike bestanddeel van sy hele geskiedenis. Die Blankes is swaar beproef in hierdie jare van stryd. Ons is beroof van ons lewensstandaard. Ons is beroof van ons sosiale sekuriteit en die politieke mag wat ons in hierdie land gehad het. Die res word stapsgewys van ons weggeneem soos ook ons eiendom wat sonder vergoeding gesteel word.
Die feit dat daar ʼn noue verband tussen die politieke stryd en die wapenstryd is, moet ʼn mens laat besef dat in elke geslag van ʼn volk se lewe die moontlikheid bestaan dat die politieke stryd in ʼn militêre stryd omgesit kan word.
GELOFTELAND
Die Blankedom is bekend vir sy onbaatsugtigheid. Weens sy hoofsaaklik Christelike inslag het die leuse "leef en laat leef" vastrapplek in die Blanke se denke gekry. Om aan andere te doen wat jy aan jouself gedoen wil hê, bestaan as amperse vanselfsprekende beginsel by feitlik alle Blankes. Die vraag vandag is egter of hierdie uitgangspunt nie juis die ondergang van die Blanke gaan beteken nie, en daarby, of dit enigsins nog met redelikheid toegepas word.
Ja, dit is weer tyd! Nog net elf dae en dan roep die geskiedenisgebeure van 16 Desember 1838 ons tot orde. Waarom? vra u. Waarom moet ek 'n gelofte herdenk wat ek nie gemaak het nie?
Is u bewus van die gevolg indien ons as ‘n volk die gelofte van Bloedrivier nie sou nakom nie? Het ons ‘n geldige verweer omdat ons nie daar was toe die gelofte gemaak is nie? Kom kyk saam met my na wat die Lewende Woord van ons hemelse Vader daaroor te sê het!
Reg geraai, ek verwys na die nuwe Suid-Afrika se parlementslede. Lae lewens wat die onreg in ons land laat gedy, Die orgie van vergrype, wanbestuur en waansin gaan onverpoost voort soos die osse aanstap deur die stowwe. Geen enkele party in die parlement kan die lagtoets slaag nie. Meer ontstellend is dat breinlose stemvee nog steeds inkoop in hul verkiesingsmanifeste. Die DA en VF+ wat voorgee dat hulle ook die belange van die witman op die hart dra, het alreeds jou stem verpand aan ‘n swart meerderheid met die sogenaamde “moonshot”. ‘n Bewys dat beginsels ontbreek en die doelwit is enkel en alleen om sitplek te kry in die gemeenskap van lieplappers.