By Stephen Lendman
www.rense.com
Winston Churchill rightly explained that "(a) lie gets halfway around the world before the truth has a chance to get its pants on." He said it perhaps before television. For sure before 24-hour cable TV and modern technology instantly communicating globally. It applies to Obama's latest lie, announced at 11:35PM EDT on bin Laden, saying:
"Tonight, I can report to the American people and to the world that the United States has conducted an operation that killed Osama bin Laden, the leader of al Qaeda, and a terrorist who's responsible for the murder of thousands of innocent men, women, and children."
Highlighting 9/11, he painstakingly discussed everything but the truth. America's media repeated it. Celebratory crowds in front of the White House, in Times Square, and at "ground zero" cheered it past midnight, mindlessly believing a lie. More on that below.
Enige persoon wat aan die regime se verkiesings deelneem met die hoop dat ons daardeur weer vry sal word, is besig om homself te bluf. Stemmery in die regime se verkiesings gaan oor die illusie dat die Afrikaner “inspraak” het in die huidige bedeling. Die Afrikaner se vyande weet egter dat dit ook dit nie die geval is nie. Ons moet, deur te stem, net die skyn van demokrasie voorhou. Want in die wêreld van vandag het demokrasie die towerformule geword om alles reg te stel.
Die vraag bly natuurlik hoe die Afrikanervolk sy vryheid gaan kry te midde van die huidige situasie?
Jare gelede het Guy van Eeden ‘n boek geskryf getiteld, Die vuur brand nader. Met verwysing na die situasie in die destydse Rhodesië, was sy argument dat die ellende wat Blankes in Afrika getref het toe Swartes aan bewind gekom het, uiteindelik ook Suid-Afrika sou tref indien die vyand onderskat sou word. Hy het onder meer geskryf:
“Niks verheug hulle [die Pan-Afrikane] meer as ‘n blanke wat hardloop nie”.
Toe hy hierdie standpunt destyds (in 1964!) gehuldig het, het sommige gedink dat hy is stapelgek en dat sy vooruitskouing verregaande is.
By Gordon Duff/STAFF WRITER/Senior Editor
BIN LADEN NEVER MENTIONED IN McCHRYSTAL REPORT OR OBAMA SPEECH
“HUNT FOR BIN LADEN” A NATIONAL SHAME
Conservative commentator, former Marine Colonel Bob Pappas has been saying for years that bin Laden died at Tora Bora and that Senator Kerry’s claim that bin Laden escaped with Bush help was a lie. Now we know that Pappas was correct. The embarrassment of having Secretary of State Clinton talk about bin Laden in Pakistan was horrific. He has been dead since December 13, 2001 and now, finally, everyone, Obama, McChrystal, Cheney, everyone who isn’t nuts is finally saying what they have known for years.
Marthinus Theunis Steyn is op 2 Oktober 1857 op die plaas Rietfontein net buite Winburg in die Vrystaat gebore. Hy was een van elf kinders waarvan agt oorleef het. Op die ouderdom van 5 maande moes hy saam met sy moeder skuiling soek in ‘n vrouelaer aan die Vetrivier tydens die Eerste Sotho-Oorlog. Hy word op ‘n plaas groot en ontvang sy eerste opvoeding op ‘n plaasskooltjie waarna hy sy latere opvoeding aan die Bloemfonteinse kweekskool (later bekend as Grey Kollege) ontvang. Hy voltooi sy hoërskool opleiding aan die gimnasium in
Deur Herman Gibson
Dit mag dalk na ‘n vrugtelose oefening klink om telkens terug te gryp na die gebeure rondom die oorgawe van 1994. Trouens mense sal opmerk: Goed en wel, maar wat maak ons vandag en more? Dit mag waar wees. Maar om te weet wat ons in die toekoms moet doen moet ‘n mens weet waarom ons (in die verlede) in hierdie situasie beland het. ‘n Mens
DIE MEDIA SE ROL IN DIE ONDERWERPING VAN DIE AFRIKANER
Die media het die deurslaggewende rol gespeel in die stelselmatige ondergrawing en uiteindelike onderwerping van die Afrikaner. Eers was dit net die dagblad en die radio. Maar met die koms van televisie was die Afrikaner uitgelewer aan ‘n oormaat van afbrekende propaganda wat dag na dag die goeie naam van die Afrikaner afgebreek het. Hierdie media was gerugsteun deur baie geld; iets wat die Afrikanernasionalis nie tot sy beskikking geahd het nie.