VF+ KEER BLANKES DIE RUG - ERKEN HY IS VEELRASSIG!
Die Vryheidsfront Plus het na jare se ontkenning nou uiteindelik erken dat hy ‘n veelrassige party is. In
Enkele jare gelede, toe die VF+ ‘n bruin kandidaat in die Wes-Kaap gestel het, is dit reeds onthul dat die VF+ ‘n veelrassige party is. Toe het die VF+ dit ontken. Nou spog die VF+ daarmee. Blykbaar het die verlies aan Blanke steun en die enkele oproepe uit
Deel jul grond, boere
“As boere die meerderheid van hul grond aan die armes (lees swartes) afstaan, het hulle geen rede om misdadigers of plaasaanvalle te vrees nie, het mnr. Julius Malema, ANC-jeugleier, gisteraand gesê. “Wittes het geen rede om ons te vrees nie. As jy 1000 hektaar het en jy gee ons 800 hektaar, dan deel ons almal daarin. Dan is daar geen rede om te vrees dat misdadigers jou sal aanval nie, want dan is ons gelyk. “Dan sal jy nie bang wees om op ’n 1000 hektaar-plaas te woon nie,” het Malema onder luide toejuiging van sowat 250 jong professionele ANC-lede gesê. “Ons wil nie mense dwing nie.
By Jody McIntyre
I thought justice was about bringing people to trial for crimes they have committed, not targeted assassinations. It seems I was wrong. I thought disdain for Britain and the US was born from our imperialist foreign policy, not one man recording video messages. It seems I was wrong. First, NATO bomb Libya and kill three of Gaddafi’s grandchildren, and people celebrate. What were the crimes of those children? Or is it acceptable to celebrate their deaths because they are ‘the devil’s spawn’?
Ons het in die verlede dikwels gepraat van ons Christelik-nasionale lewens- en wêreldbeskouing. Vandag word die begrip nie meer baie gehoor nie. Wanneer ons egter terugkyk in ons geskiedenis is die Afrikaner se bestaan inderdaad uniek deurdat dit van die begin af ‘n Christelik-”nasionale” oorsprong gehad het. Dit was ‘n Protestantse (Christen) Blanke, naamlik Jan van Riebeeck wat in Suid-Afrika aangekom het. Hy sit voet aan wal met ‘n gebed en een van die eerste dinge wat hy doen is om ‘n laning wilde amandelbome aan te plant ten einde die gemeenskap waarvan hy deel is, af te grens van vreemdelinge. Dit was ‘n kenmerk van die Afrikaner deur sy geskiedenis - hy bid en hy trek grense. Dit was die hart en siel van sy Christelik-nasionale lewens- en wêreldbeskouing.
By Stephen Lendman
www.rense.com
Winston Churchill rightly explained that "(a) lie gets halfway around the world before the truth has a chance to get its pants on." He said it perhaps before television. For sure before 24-hour cable TV and modern technology instantly communicating globally. It applies to Obama's latest lie, announced at 11:35PM EDT on bin Laden, saying:
"Tonight, I can report to the American people and to the world that the United States has conducted an operation that killed Osama bin Laden, the leader of al Qaeda, and a terrorist who's responsible for the murder of thousands of innocent men, women, and children."
Highlighting 9/11, he painstakingly discussed everything but the truth. America's media repeated it. Celebratory crowds in front of the White House, in Times Square, and at "ground zero" cheered it past midnight, mindlessly believing a lie. More on that below.
Enige persoon wat aan die regime se verkiesings deelneem met die hoop dat ons daardeur weer vry sal word, is besig om homself te bluf. Stemmery in die regime se verkiesings gaan oor die illusie dat die Afrikaner “inspraak” het in die huidige bedeling. Die Afrikaner se vyande weet egter dat dit ook dit nie die geval is nie. Ons moet, deur te stem, net die skyn van demokrasie voorhou. Want in die wêreld van vandag het demokrasie die towerformule geword om alles reg te stel.
Die vraag bly natuurlik hoe die Afrikanervolk sy vryheid gaan kry te midde van die huidige situasie?
Jare gelede het Guy van Eeden ‘n boek geskryf getiteld, Die vuur brand nader. Met verwysing na die situasie in die destydse Rhodesië, was sy argument dat die ellende wat Blankes in Afrika getref het toe Swartes aan bewind gekom het, uiteindelik ook Suid-Afrika sou tref indien die vyand onderskat sou word. Hy het onder meer geskryf:
“Niks verheug hulle [die Pan-Afrikane] meer as ‘n blanke wat hardloop nie”.
Toe hy hierdie standpunt destyds (in 1964!) gehuldig het, het sommige gedink dat hy is stapelgek en dat sy vooruitskouing verregaande is.