Die klemverskuiwing wat daar by Radio Pretoria hoorbaar geword het sedert die oorname deur Solidariteit, is besig om skerp skeidslyne tussen die werklike nasionaliste en die saampraters, pseudo-nasionaliste en onge-ergdes, te trek. Dieselfde klem wat in die sestigerjare op die Engelse musiek van die opstandige jeug gelê is om die nasionale karakter van die Afrikanerjeug te ondergrawe, is nou weer aan die orde onder die dekmantel van “goue oues”. Die Beatles, Presley en ruk-en-rol musiek en veral die veelrassige rugby waar die ellende mee begin is, aangebied deur ‘n nuwe kontingent omroepers wat waarskynlik uit daardie era dateer, of sommer net liberaal gesind is, word aangewend om die klimaat van aanvaarding van dit wat volksvreemd is te bewerk. Sodoende word die aandag van verset weggetrek! Die pogings deur Mariaan Roos om dit 'n ware Afrikaner-uitsaaistasie te hou, word ernstig hierdeur benadeel.
Die skeiding wat dit gaan meebring word gekenmerk deur die skrywe wat ons van mev. Vd. Westhuizen ontvang het. ‘n Bekommerde maar nugter ouer wat die gevaarligte identifiseer het en daadwerklik optree in die belang van die opvoeding van haar kinders.
VAN: Carolina van der Westhuizen: 16 May 2014 09:54 AM
....... In die proses het Kabila op die olievelde van die Ierse oliereus Tullow Oil beslag gelê en dit aan Khulubuse toegeken. ....... Deur ge-abdikeerde beheer aan ‘n swart meerderheid deur toegewings aan internasionale vereistes, word die “onreg” van die Afrikanervolk jeens die “arme” swart volkere vinnig reggestel. Om ten minste enkele bevoorregte verwante familielede van “struggle-leiers” met miljarde te vergoed, is skynbaar vir die res van die wêreld in orde. Hierdie soort “geregverdigde” regstellings, wat terloops deur die Afrikanervolk verstaan en voorsien is en deur afsonderlike ontwikkeling verhoed is, word deur die Britse en Amerikaanse en nog ander van die groot moondhede deur die vingers gesien. Dit ten spyte van die uiterste ongerymdhede waarmee hierdie “verontregtes” in die onlangse verlede verbind word, ten koste van 5 300 werksgeleenthede. Arbeiders wat hulle loon werd was wat sonder inkomste en sonder heenkome met minagting aan hulleself oorgelaat word, verteenwoordig dus die fondasie waarop moderne “democracies” gebou is. ‘n Soort outoritêre demokrasie wat overgeset synde, survival of the fittest beteken! Wat ‘n vooruitsig vir vreedsame naasbestaan in die “nuwe” Suid Afrika!
KHULUBUSE ZUMA , JACOB ZUMA SE NEEF SKEP MILJARDE
Rapport sê: Die syfers wys die DA kon betekenisvolle swart steun in sekere plattelandse dorpe lok,’n verrassing vir dié wat sê ras bepaal hoe ons stem. Die AVP sê: né! ‘n Baie vroe aanduiding van die media se modus operandi om klimaat te skep vir wat vorentoe moet gebeur en dit ten koste van die waarheid en die werklikheid! Let op die woordgebruik. Nie het betekenisvolle swart steun nie, maar kon betekenisvolle swart steun lok.
Géén verassing vir dié wat sê ras bepaal hoe ons stem nie, maar ‘n duidelike bevestiging daarvan! Rapport wil nie dat jy moet glo wat jy met jou oë kan sien, met jou ore kan hoor en wat in die openbaar gebeur nie, nee, jy moet glo wat hulle wil hê jy moet glo! Soos byvoorbeeld dat ons ‘n nie-rassige samelewing is en dat ons in die “eerste democracy”, en nogal die mees moderne een leef sedert 1994!
DISINFORMATION, US NATO WAR AGENDA
Break the Silence: a World War is Beckoning (By John Pilger, Global Research, May 14, 2014)
Region: Russia and FSU
Theme: Media Disinformation, US NATO War Agenda
In-depth Report: UKRAINE REPORT
WHY DO WE ¬TOLERATE THE THREAT OF ¬ANOTHER WORLD WAR IN OUR NAME?
Why do we allow lies that justify this risk? The scale of our ¬indoctrination, wrote Harold Pinter, is a “brilliant, even witty, highly successful act of -hypnosis”, as if the truth “never happened even while it was happening”.
Every year the American historian William Blum publishes his “updated summary of the record of US foreign policy” which shows that, since 1945, the US has tried to ¬overthrow more than 50 governments, many democratically elected; grossly interfered in elections in 30 countries; bombed the civilian populations of 30 countries; used chemical and biological weapons; and attempted to assassinate foreign leaders.
BRITTE WAS DIE INTERNASIONALE BOELIES VAN DIE WÊRELD!
BRITAIN HAS INVADED ALL BUT 22 COUNTRIES IN THE WORLD, Britain in its long and colourful history, new research has found.

In die lig van die onderstaande navorsing soos verteenwoordig in die boek: “ All the Countries We’ve Ever Invaded: And the Few We Never Got Round To”, van Stuart Laycock, is dit gepas om weer die aandag te vestig op die barbaarse en brutale vergrype van die Engelse tydens die Anglo Boere Oorlog. Vergrype wat teen ons volk gepleeg is in die “Verskroeide aardebeleid” en die dood van 27,000 vroue en kinders in konsentrasiekampe, wat die Engelse aangewend het om die Afrikanervolk tot oorgawe te dwing en waarvoor hulle tot vandag toe weier om verskoning voor te vra. Selfs die huidige volksmoord wat besig is om op ons volk voltrek te word waarin hulle ‘n onmiskenbare aandeel het, word deur hulle ondergeskik gestel aan die verering van die terroris en Kommunis, Mandela en ander mindere oortredings teenoor ander volke aan wie hulle verskonings aangebied het. Ons plaas net een so ‘n opvolgskrywe op dié van wyle mnr. Jaap Marais wat hy in lewe gerig het aan die Koningin van Engeland en eerste ministers John Major en Tony Blair. ‘n Duidelike bewys dat onder die baie dun vernis van beskaafdheid, daar weinig verskil is tussen die Engelse soos verteenwoordig deur hulle onderskeie regerings en die barbaarse volke en hulle leiers van Afrika!
‘n Interessante ontwikkeling wat ‘n mens laat wonder oor die ANC se heropening en verlenging van die grondeissperdatum. Is georganiseerde landbou in Suid Afrika bewus van hierdie ontwikkeling? In watter mate is dit ook reeds in Suid Afrika aanwesig met die medewete, indien nie die samewerking van die instansies wat nie belangstel om te verenig in verset teen die onwettige besetting van Suid Afrika nie, maar deur eerder samewerking te propageer?
(By Atheling P Reginald Mavengira who is founder and Chairman of APRM Capital Holdings)
Africa is up for sale by the acre to the highest bidder. But how can rice exports from Ethiopia to Saudi Arabia be justified? Land grabs have grabbed global attention. It’s on the agenda at the World Economic Forum this week, and as the trend for large land acquisitions accelerates, it has moved from being primarily a story about Middle Eastern petrodollars pouring into Africa, to a much more widely spread phenomenon affecting many parts of south-east Asia, such as the Philippines, as well as Latin America.Die AVP het twee kontrasterende berigte ontvang oor die E-Tol sage en laat dit aan lesers oor om hulle oor die ware toedrag van sake te vergewis. Met die regime se benadering en hantering van die Transnet pensioenfonds, het ons die eerste berig nie as vergesog beskou nie en bestaan die potensiaal in die lig daarvan, vir soortgelyke optrede wel. Indien die eerste berig foutief is, onderneem die AVP om dit te onttrek.
Sanral has cautioned Gauteng road users not to be deceived by hoax e-mails and messages claiming that money can be collected directly from their bank accounts
Staff Writer May 11, 2014
The South African National Roads Agency Limited (Sanral) cautioned Gauteng road users not to be deceived by hoax e-mails and messages claiming that money can be collected directly from the bank accounts of people using e-toll roads.