BOON'S MARKT HET TANS TWEE WINKELS IN NEDERLAND EN OPEN IN DESEMBER 'N DERDE WINKEL
Ons het 'n baie insiggewende gesprek in die Nederlands met meneer Joop Groeneweg die Vlaardingse bestuurder van Boon's Markt. Hierdie is 'n nuwe supermark wat tans twee winkels het in Woudrichem (provinsie Noord Brabant) en in Vlaardingen (provinsie Suid Holland) wat respektiewelik geopen is in Desember 2013 en Maart 2014, en hulle se plan is om meer winkels te gaan oopmaak. Die bestuurder verseker ons dat al die winkels op Sondae gesluit sal bly, nou en in die toekoms.As ons die winkel binnegaan sien ons op die broodafdeling die brode netjies in rakke en ook die groenteafdeling is 'n lus vir die oë. Die sfeer asem rus uit en al die medewerkers en medewerksters is baie vriendelik. Kortom dis baie uitnodigend om daar inkopies te doen. Die grond is skoon en die winkel mooi verlig en gemaklik ingedeel.
"Meneer Groeneweg allereerst willen we u zeggen dat het zeer verheugend om bij al die berichten over winkels die op zondag hun deuren openen eens een positief geluid te horen. Fijn dat dit nog kan".
"Ja gelukkig hebben we nog die vrijheid".
Olisa Agbakoba: So, I think the time has come for us all to agree that if we cannot stay together as a country, we should go our separate ways. There is nothing intrinsically correct by saying that Nigeria must continue to exist. (In wese niks anders as apartheid nie!)
Die voortdurende konflik in Afrikastate was nog altyd ‘n voorbeeld vir die Afrikanervolk sedert ons volksplanting, van wat polities haalbaar is en wat beslis katastrofaal sal wees, afhangend van die stelsel wat toegepas word waar verskillende etniese groepe binne dieselfde landsgrense ywer vir voortbestaan.
Daar word reeds eeue lank gepoog om Afrika te beskaaf en dieselfde norme en waardes aan te leer en te probeer handhaaf soos in die Westerse beskawing, sonder kollektiewe sukses. Dit is wel waar van enkelinge wat aanpas en bereid is om vir ‘n tyd hulle afkoms op sy te skuif wanneer hulle uit hulle omgewing tussen westerlinge opgevoed word. Terug in hulle volksverband gebruik hulle egter hulle opleiding om hulleself te verryk ten koste van ander etniese groepe en selfs hulle eie mense.
Dit is interessant om in die onderstaande artikel te lees wat so ‘n opgeleide Nigeriër te sê het van die nasionale eenheid van Nigerië.
1 Petrus 3:1-7
Ons raak soms so maklik verstrengel in die stryd vir ons geloof en beginsels in die bose samelewing waarin ons leef, dat ons soms amper uit die oog verloor waarvoor ons stry en selfs skuldig raak daaraan om nie meer self gehoorsaam te wees aan die Evangelie waarvoor ons eintlik stry nie.Ons stryd aan die Suidpunt van Afrika is ‘n edel stryd teen die bose en vir die behoud van die Christelike geloof en Evangelie in ons land, want sou ons volk as ligdraer hier ten gronde gaan, word die Evangelie bes moontlik saam met ons begrawe. (1 Petrus 2:9&10: “Maar julle is ‘n uitverkore geslag, ‘n koninklike priesterdom, ‘n heilige volk, ‘n volk as eiendom verkry, om te verkondig die deugde van Hom wat julle uit die duisternis geroep het tot sy wonderbare lig, julle wat vroeër geen volk was nie, maar nou die volk van God is; aan wie toe geen barmhartigheid bewys is nie, maar nou bewys is.”). Dit is daarom lewensnoodsaaklik dat ons nooit sal ophou stry hiervoor nie, maar net so lewensnoodsaaklik dat ons steeds ook self gehoorsaam sal wees aan hierdie Evangelie waarvoor ons stry, want dit is waarlik die weg van die lewe.
WHITE EFF MEMBER: GIVE LAND TO RIGHTFUL OWNERS
2014-09-05 11:03
Jaco Oelofse (Deaan Vivier, Beeld)
Johannesburg - South African land should be returned to its "rightful owners" because it was "violently stolen", according to the white EFF secretary of the Tuks "student command team". "The land was violently stolen. [There should be] no compensation, it must be given back to the rightful owners," Jaco Oelofse told Sapa in an interview. Die AVP druk graag hier in en wys opnuut A.T. Culwick se kennis van die geskiedenis onder dié sekretaris se neus. A.T. Culwick :” ‘N BESKRYWING VAN SUID AFRIKA VOOR 1652. This was a land without a wheel.a lamp, a match to light a fire, without a book, a pencil or a pen, without a blanket. None could make a button,or a buttonhole to fasten his skins about him in the wind. Superstition,pestilence and famine stalked the land and ruled men`s lives. War raiding were unending. Life was very cheap. Who changed it? Who brought peace and progress,education and the modern arts of healing,the written word and computation, commerce, coinage, banking, credit, transport,towns and cities, ships and harbours, power, intensive agriculture, enough to eat? Who brought law and order, security of life and property, respect for other tribes and races? Those who brought a thousand benefits must themselves maintain and guard them. NONE OTHER CAN!” (Eish! Dat daai rooi keppie ‘n “student” se brein só kan toedruk!)
Terwyl die regime deur middel van die ANC stadig maar seker werk in die rigting van onteiening van grond sonder vergoeding, ongeag al die gepraat, is die geldmag vinnig besig om beheer te bewerkstellig om voedselproduksie regoor die wereld onder een dak te kry. Suid Afrika is hierin nie uitgesonderd nie. Groot graanhandelaars soos ADM, Cargill en Bunge beheer na raming reeds meer as 75% van die wêreld se graanhandel, sê nuus 24.
Indien voedsel voorsiening beheer word, is dit ‘n hanetree na wêreldoorheersing. Lees dus gerus die onderstaande artikels met aandag en sien hoe ver daar reeds in Suid Afrika hiermee gevorder is! Ons lys interessantheidshalwe die aanbod deur AGRIGROUPE om die totale aandeelhouding in Afgri te bekom en waarin reeds geslaag is. Nou gaan daar swart stemme op wat bedenkinge het of die 35% wat aan swart organisasies aangebied is, nie maar slegs oëverblindery was om net in posisie te kom om wel met die bo-vermelde groot saadhandelaars te onderhandel nie. Ons heg ook daardie artikel aan. Dit is lywig maar noodsaaklike inligting!
Om te parasiteer beteken om te teer op iets of iemand ten koste van so iets of iemand. Om dus te leef ten koste van die gasheer aan wie die parasiet homself vasgehaak het, hoofsaaklik omdat die parasiet nie op sy eie kan oorleef nie. Dít is die bestuurstyl van die ANC wat verteenwoordigend is van Afrika. As daar nie meer ‘n gasheer is nie, verteer hulle mekaar en krepeer hulle nageslag soos wat
A.T. Culwick DIT BESKRYF: ”This was a land without a wheel.a lamp, a match to light a fire, without a book, a pencil or a pen, without a blanket. None could make a button,or a buttonhole to fasten his skins about him in the wind. Superstition,pestilence and famine stalked the land and ruled men`s
lives. War raiding were unending. Life was very cheap.
Who changed it? Who brought peace and progress,education and the modern arts of healing,the written word and computation, commerce, coinage, banking, credit, transport,towns and cities, ships and harbours, power, intensive agriculture, enough to eat? Who brought law and order, security of life and property, respect for other tribes and races? Those who brought a thousand benefits must themselves maintain and guard them. NONE OTHER CAN!!!!!!!!”
Dat ons onderwys gebruik moet word waaraan die swartes hulleself probeer optrek is niks nuuts nie, maar spel ook niks goeds vir ons kinders as ons nie ons hakke in die grond slaan nie. Lees die berig van die Beeld koerant van gister en kom in verset!
GAUTENG-SKOLE SMELT DALK AL IN 2015 SAAM
Dit is vebysterend dat daar hoegenaamd ‘n debat moet wees of Godsdiens (m.a.w. Diens aan God) in ons skole toegelaat moet word al dan nie. As hierdie debat dan nog moet ontaard in samewerking met ongelowiges, d.w.s sinkretisme, dan besef ‘n mens eers hoe omvangryk en ingrypend die de Klerk-oorgawe van 1994 was en hoeveel blankes al deur die “winde van verandering” saamgesleep word.
Die vraag wat Bartlett moet oorweeg, is of die probleem wat geskep is deur die verandering waaruit daar noodwendig, kultuur, taal, godsdiens en rasseprobleme sou ontstaan met die onvermydelike getalsoorwig wat daarop gerig is om die Afrikaner uit sy alles te verdruk, verantwoordbaar is. Indien hy ‘n gelowige is val sy ontleding hier onder vreemd op die oor. As die Afrika wysheid ter harte geneem moet word van die Afrika-spreekwoord wat lui: “As jy vinnig wil vorder, doen dit op jou eie. As jy ver wil vorder, doen dit saam met ander,” soos wat Bartlett voorstel en jy neem die vordering in Suid Afrika sedert 1994 in aanmerking behoort alle Afrikaners dringend byeen te kom met die oog op alternatiewe onderwys vir ons kinders.
Bartlett se stelling, “Die huidige krisis (as dit werklik ’n krisis is)”... laat ‘n mens sprakeloos dat die moontlikheid dat Godsdiens uiteindelik uit die skool geban kan word nie as ‘n krisis beskou en hanteer word nie. Behalwe vir die bestaande en beskikbare statistiek van die toename in drastiese agteruitgang in Amerikaanse skole nadat Godsdiens uitgeban is, behoort hierdie aanslag op die geestelike opvoeding van ons kinders vir elke gelowige Afrikaner onaanvaarbaar te wees!