Wie by sy volle positiewe wil sulke werkers in diens neem en in diens hou wat dit wat hulle van inkomste moet voorsien, telkens vernietig as hulle nie hulle sin kry nie? Mense wat nie ‘n snars omgee van hoeveel ander mense ongerief en skade berokken word deur hulle misdadige handeling. Hulle verdien nie om werk van enige aard te hê nie, net so min as wat die wat die land op só ‘n wyse regeer dat sulke optrede moontlik is, nie verdien om in enige posisie van bestuur of beheer te wees nie! Dit is die wetmatigheid van hierdie mense se kultuur wat de Klerk en die liberaliste nie kan of wil peil nie. Die gevolge is hier onder sigbaar en is slegs die voorspel tot ‘n “Marikana”.
BENONI POST OFFICE STONED, POST THROWN INTO STREET Several windows were broken and thousands of mail items were trashed all over the sorting room and street at the Benoni Post Office this morning, allegedly by striking employees. Kevin van der List | 6 October 2014 13:55 Benoni City Times. The damage inflicted on the sorting room at the Benoni Post Office.
Is dit toevallig (iets waaraan ek nie glo nie) dat die opspraakwekkende “lied” van die sogenaamde musiekgroep, Dookoom, juis getoonset is op die wysie van die liedjie “vader Abraham” wat menige van ons as kindertjies op skool gesing het? Ek wil u verseker dat hierdie wysie nie toevallig gekies is nie, maar juis só gekies is om vir ons as Christelike gelowiges aan die Suidpunt van Afrika ‘n verskuilde boodskap uit te stuur. Wanneer ons kyk na die wekroep wat gemaak word in hierdie lied om te verwoes en te verniel, kan ons dit as ‘n aanvalskreet bestempel. Is die aanvalskreet teen landbouers (boere) alleen gerig en gelowige Afrikaners in bv. die sakesektor staan dus veilig teen hierdie kreet? Dit is verseker nie die geval nie. Die enigste rede waarom landbouers (boere) uitgesonder word en die aanvalle op grond en dies meer op hulle toegespits word, is omdat die grootste konsentrasie van die Afrikanerbevolking hoofsaaklik ‘n lewe gemaak het uit die landbou en dit was nog altyd ‘n lewensaar van ons volk. Hier is die grootste konsentrasie van die Afrikanervolk waarteen die aanval dus gerig kan word, maar moenie glo dat dit daar gelaat sal word nie.
Dit is reeds geruime tyd dat daar deurlopend berigte in die media verskyn oor plaaslike owerhede wat bankrot is en deur die sentrale owerheid gestut moet word. Berigte van gesondheidsdienste wat só verswak het dat pasiënte vir ure en soms dae in die portale en/of gange van hospitale op aandag lê en wag en uiteindelik sterf. Dat skole teen die einde van ‘n skooljaar nog nie boeke ontvang het nie is na 21 jaar standaard praktyk. Onderwysers wat nie opdaag en konstante verandering aan leerplanne, swak opgeleide, indien enige opgeleide leerkragte wat die standaard van opleiding ernstig benadeel, word gelate verdra. Indien die huidige berigte oor die Poskantoor wat op sy laaste bene is, saamgelees word met die Suid Afrikaanse lugdiens, Telkom, Transnet, Waterwese, Eskom en die land se finansiële wanprestasies, is daar werklik nie veel oor van wat de Klerk en genote, vry, gratis en verniet aan die Swart ANC terroristebende oorhandig het en wat hulle lustig verteer deur buitensporige salarisse, luukse motors en sommer in die algemeen, finansiële uitgawes van miljarde rande waarvoor geen goedkeuring verkry is of rekenskap gegee kan word nie.
CALVINISTIESE ALLIANSIE... ?
Dinge word al meer onder die dekmantel van alliansies gedoen. Oral word 'n beroep op "samewerking" gedoen, veral in volks- en kerkverband. Nou kan ons vra waarom alliansies nodig is. Daar is sekerlik ook iets goeds oor te sê as dit 'n saak sonder verskuilde agenda en persone met dieselfde ideale is. Maar in die omstandighede waarin ons volk tans verkeer is 'n alliansie uit die aard van ons volksprobleme juis die samewerking met instansies en persone wat in die eerste plek met 'n bepaalde rede nie binne ons eie volks- en kerkverband verkeer nie. Daar moet duidelikheid wees oor waarom daardie instansie en sy voorstanders nie deel van 'n spesifieke groep uitmaak nie. Die voor die handliggende rede sal wees omdat hy nie dieselfde sieninge deel nie. Nou waarom wil ons dan in alliansie met so 'n instansie gaan? Het ons nie uit die verlede geleer hoe die vyand ons volk insluk en verteer wanneer ons onsself blootstel aan die breinspoeling van samewerking sodat ons volksvyande ons kan verdeel en oor ons regeer nie?
MEV. VAN ZEIJL: " EK VOEL EK BEVORDER DIE ISLAMISERING AS EK OP SONDAE INKOPIES DOEN".
Dis 'n baie goeie ontwikkeling steeds meer mense, en nie net christene nie kom tot die besef dat as hulle op Sondae inkopies doen, dit water op die meul is van die Moslems en hul linkse ondersteuners. Deur hierdie dag as sommer bloot 'n dag te beskou verdwyn die besondere karakter van die Sondag.
Ons het 'n insiggewende vraaggesprek in die Nederlands met mevrou Anna van Zeijl uit die stad Hilversum wat ons hiervoor toevertrou het. dat sy vroeër op Sondae inkopies gedoen het maar toe sy bewus was dat dit werk as 'n katalisator, sy dit tans nie meer doen.
DOGS EATING CORPSES OF EBOLA VICTIMS IN LIBERIA... AND NOW THE DEADLY VIRUS HAS REACHED SENEGAL
Officials hurriedly buried bodies in middle of night so locals would not know
Residents in Johnsonville Township had refused permission for graves
Experts say dogs will not get sick but could transmit to humans by biting
Comes as Ebola spreads to Senegal after infected man arrives from Guinea
WHO says Ebola cases are rising at highest rate since outbreak began
Insig en begrip van die swart ras se siening van reg en verkeerd, wat in baie gevalle lynreg in botsing is met dié van die Westerling, lê ten grondslag van die beginsel van afsonderlike ontwikkeling. Daar kan geargumenteer word dat Zuma en syne die argumente wat aangevoer is oor waarom hy nie vervolg behoort te word nie, bloot gebruik om uit die moeilikheid te probeer uitkom. Dit is egter onteenseglik waar dat die swart ras se verwysingsraamwerk handomkeer van die blanke verskil en debat met hom ‘n futiele oefening maak.