’n NUWE SWITSERSE VOLKSLIED' STAAN GLO VIR EENHEID EN VREDE, EN GOD HET DAAR GEEN PLEK MEER IN NIE.
MEVROU ELISABETH TEDALDI sê: "DIE SCHWEIZERPSALM IS DIE MOOISTE WAT DAAR BESTAAN".
Ons het 'n insiggewende en interessante gesprek met 'n vrou wat in Nederland grootgeword het maar Switserse is vanaf haar geboorte. Toe sy veertien jaar oud was het sy met haar Nederlandse moeder en Switserse vader na hierdie land verhuis.
"Mevrouw Tedaldi om maar meteen met de figuurlijke deur in huis te vallen. U woont als Nederlandse al jaren in Zwitserland en weet dus als geen ander wat er speelt rondom die zogenoemde vernieuwing van de Schweizerpsalm. Wat is er precies aan de hand?"
"Sedert jaren zijn er Zwitsers die liever een Volkslied willen zonder het woordje God erin. Ze zeggen niet achter deze 'vrome' tekst te kunnen staan en vinden de hele Schweizerpsalm maar ouderwets. Het Zwitserse volkslied vind ik echter het mooiste volkslied wat er bestaat!
VLAAMS BELANG RAADSLID MEVROU SIX: "DIE POLITIEK KORREKTES IS NET AS 'N GRAMMOFOONPLAAT WAT VASGEHAAK IS".
Ons had reeds in April 'n insiggewende vraaggesprek met Vlaams Belang raadslid mevrou Nancy Six oor haar tyd bij die Vlaamse Nationalistiese Jeug (VNJ) en oor die feit dat sy wal bly gooi teen die islamisering. http://www.afrikanervolksparty.org/index.php/media/160-artikels/6133-nancy-six-veg-vir-vlaandere.html
Nou sal ons gesels oor die sg. vlugtelinge wat meestal Moslems is en die pleidooi (of moet ons sê dwingelandy) van die politiek korrektes om hierdie welkom te heet in jou eie huis.
"Mevrouw Six om met de eerste vraag te beginnen. Hoe kijkt u aan tegen deze ontwikkeling?"
"Met lede ogen en met gemengde gevoelens aanschouw ik datgene waarvoor ik al lang vreesde. Ik ben feitelijk niet verbaasd over de huidige gang van zaken want wat kan je anders verwachten met zo'n lakse politici aan het roer?!
6 SEPTEMBER 1966 (666)
Nee nie die argitek nie maar die bewaarder van identiteit, integriteit en blanke beskawing. Die Internasionaalbeplande sluipmoord op hom op 6 September 1966, vandag 49 jaar gelede het reeds gekulmineer in ‘n onbeheerste wêreldvloedgolf van vlugtelinge wat veral besig is om die argitekte van Multikulturalisme, volgens die voorspelling van dr. Verwoerd en sy voorgangers, se lande te oorstroom.
Die graf wat hulle vir die Afrikanervolk gegrawe het, het nou vir al die grafgrawers begin oopgaan, met gevolge waarvan hulle moeilik gaan herstel, indien hoegenaamd. God stel konings aan en sit konings af. Hy roep volkere en nasies in aansyn en verwyder hulle van die aarde af! Die verdeeldheid en verskeurdheid wat rasseintegrasie in inheemse volke en nasies tot gevolg het, bevestig vandag die gesonde en verantwoordbare beginsel vir die handhawing van God se skeppingsorde en beginsel van verskeidenheid. Dit het op die aarde met rassisme en diskriminasie niks te make nie. Dit is ook nie ‘n uiting van haat of ‘n vorm van onderdrukking en vernedering nie. Dit het wél alles te doen met ordening in almal se belang soos waarvan Suid Afrika ‘n sprekende voorbeeld was in die era van dr. Verwoerd! Ons dink opnuut vandag aan sy Godgegewe leierskap wat die NP wat na hom gekom, versaak het tot die vernietiging van alles wat oor eeue opgebou was.
Laat al die Reënboognasie bouers en aanhangers kyk na wêreldgebeure en tot besinning kom. Daar is geen heil in rasseintegrasie nie. Die reënboog is in teendeel ‘n bewys van iets wat nie weer sal gebeur nie!
Jona 1:1-17
Ons vorige boodskap het gehandel oor die lewe van ‘n wedergebore kind van God en of jy waarlik vir God ken of dalk maar net van Hom weet? Die vraag wat hier duidelik na vore gekom het, was of ek my eie sondige mens afgesterf het om plek te maak vir die mens wat onder Christus se gesag in sy lewe staan om met Hom te wandel. Is Hy m.a.w. die Een wat die rigting van my lewe bepaal?
Ons lees in vers 2 van die gelese gedeelte hoedat God vir Jona ‘n uitdruklike instruksie met die nodige aanwysings gee waarlangs Hy hom wil stuur. Ons lees egter in die volgende vers hoedat Jona doelbewus kies om sy eie koers in te slaan en nie die pad wat God vir Hom aangewys het nie. Dit is vir ons as gelowiges (wat bekend is met die hele vertelling van Jona) baie maklik om in retrospek te reken dat Jona baie dwaas opgetree het. Ons kan selfs vir Jona veroordeel as ‘n selfsugtige persoon weens die feit dat hy soveel ander mense se lewens in gevaar gestel het met sy roekelose optrede.
AN OPEN LETTER TO YVES KENGEN
In antwoord op ‘n artikel wat verskyn het in die amptelike nasionale werkgewers assosiasie van suid afrika se omsendskrywe wat op my lessenaar beland het.
Best Yven Kengen, I really have sympathy with your delusion on the state of South Africa, the spirit of the founding fathers of the Rainbow Nation that should have enabled a new type of economic development: investment in processing industries to benefit from the added value of raw materials and your expectations as a European of the benefits that you envisaged for your heroes from BEE, improved education and housing which they will never have as you acknowledge that they will never have.
There are two statements in your “wakeup” call which should inspire you to dwell on, so as to get perspective on what you now experience in South Africa. The first one is the dream that you refer to. A dream is something that one imagines while one is asleep. It has nothing in common with reality but everything with intelligence, willpower, integrity, honesty, far sight, insight and the ability to learn and accept your shortcomings if you want to achieve a dream.
'n Genetiese gemanipuleerde organisme wat vele klagtes ontvang het, is die gemanipuleerde mielie, MON863, wat sekere insekpeste afkeer. Nadat dit deur CRIIGEN by die Universiteit van Frankryk getoets is, is daar SKYNBAAR tekens van giftigheid gevind. Verskeie toetse was gedoen om vas te stel wat die newe-effekte was. Die toetse het onder ander nier- en lewerbeskadiging getoon, sowel as veranderinge in die hormone van die toetsmuise.
Die vrees dat die onnatuurlike manipulering van genesamestelling van plante wat in die natuur vrygestel word, die natuurlike plante kan beïnvloed tot nadeel van die mens wat daarvan gebruik moet maak, is skynbaar nie ongegrond nie. Dit is betekenisvol dat die Duitse minister van landbou sterk teen die Europese Unie se goedkeuring standpunt inneem en kies om nie deel daarvan te wees nie.
Indien daar gekies moet word tussen die produsent se finansiële voordeel en die mense wat jou produk koop se gesondheid, kan ‘n mens dankbaar wees vir ‘n verstandige minister van landbou.
Germany starts move to ban GMO crops - ministry letter
In ‘n veel beproewende tyd vir ons volk, kom hierdie riglyn uit die Lewende Woord van God tot ons en roep dit hard om gehoor te word! Terwyl ‘n menigte van ons volksgenote reeds “Egipte” toe is, word ons en hulle geroep om te bly waar God ons geplaas het met die belofte van God se teenwoordigheid en seën, ten spyte van beproewing en vrees dat ons alles sal verloor!
Lees hierdie gedeelte saam met my en bedink dit. Is die God wat hier ter sprake is nie ook ons God nie?
Die sleutel is gehoorsaamheid, ‘n onwrikbare geloof en vertroue en ‘n hoop wat nie beskaam nie! En kyk dan hoe ons soos Isak honderdvoudig geseën word al stry hulle oor elke put wat ons grawe! Laat ons aanhou en sien hoe God ons land aan ons teruggee.
GÉNESIS 26:
1 EN daar was hongersnood in die land, buiten die eerste hongersnood wat in die dae van Abraham gewees het. Daarom het Isak getrek na Abiméleg, die koning van die Filistyne, na Gerar.
2 En die HERE het aan hom verskyn en gesê: Moenie aftrek na Egipte nie; woon in die land wat Ek jou sal aanwys.
3 Vertoef as vreemdeling in hierdie land, en Ek sal met jou wees en jou seën; want aan jou en jou nageslag sal Ek al hierdie lande gee: Ek sal die eed bevestig wat Ek vir jou vader Abraham gesweer het.