Die AVP plaas met vreugde hierdie artikel van Eben Swart van die Trumpet Call organisasie vir die waarde van die inhoud oor die kerk se eierdans in verband met sodomie. Die woordgebruik gay is bloot om die sondige aard daarvan te probeer versag.
Die AVP verskil egter uitdruklik met Eben se standpunt oor apartheid en die kwessie van slawe!
Liewe vriende
Die stof in die media wil maar net nie gaan lê oor die NG Kerk se Algemene Sinode-besluit om gay lidmate, gay huwelike en gay predikante tot hul geledere toe te laat nie.
Die oorweldigende boodskap wat ons vanuit NG geledere ontvang, is een van totale verwarring. Leraars is verward, lidmate is verward, uitsprake is verward en reaksies is verward.
Hangende die huidige amptelike interne appél teen die Algemene Sinode se besluit sou dit dus nou sinvol wees om ‘n bietjie afstand te kry op die kwessie, ‘n voorlopige waardasie te doen en te praat oor die pad vorentoe.
Matt. 24:45-51
“Gelukkig is daardie dienskneg vir wie sy heer, as hy kom, op hierdie manier besig sal vind.” (:46).
Die gedeelte in vers 45 van die gelese gedeelte beteken nie dat slegs die herders en leraars besig moet wees om die Woord te bedien wanneer die Heer van ons huis sal terugkom nie. Die vraag in vers 46 word aan elke ware gelowige in Jesus Christus gestel, nl. waarmee sal Hy jou besig vind wanneer Hy kom?
Ek sê nie ten einde gered te word jy besig moet wees om in die kerk te sit of Bybelstudie te doen wanneer Jesus weer kom nie, maar dat jy weliswaar gereed moet wees op Sy koms. Dit is dalk tyd vir elkeen van ons om onsself die vraag te stel waarmee ons besig is in ons lewens op ‘n daaglikse basis?
MEDIAVERKLARING.
‘n Kort boodskap aan Britanje wat steeds versuim om die Afrikaners om verskoning te vra vir die onreg tydens die Anglo Boere Oorlog ons aangedoen, en terselfdertyd aan die Amerikaanse regering.
Die Britte en Amerikaners se betrokkenheid in die vrylating van die Terroris Mandela en sy ANC terroristeorganisasie in Suid Afrika, het betrekking. Hier waar daar sedertdien nagenoeg meer as 600,000 moorde gepleeg en die eens Internasionale voorbeeld van eerstewêreldstandaard, vrede en voorspoed waarin almal gedeel het, die land gereduseer is tot die misdaad mekka van die wêreld met verbysterende verval van infrastruktuur!
Die AFRIKANER VOLKSPARTY VAN SUID AFRIKA sien met veragting neer op die dubbelslagtige en selekktiewe benadering van beide Britanje en Amerika oor tereur en terroriste organisasies. Oor waar en wanneer iemand ‘n terroris is
Het daar dan niemand in Frankryk oorgebly wat God die Vader van Abraham, Isak en Jakob dien nie? Eers Charlie Hebdo en hulle hoor en sien nie die tekens nie? Laat ons Afrikaners dan maar daarvan kennis neem. God laat Hom nie bespot nie!
PARIS CONCERT CROWD WAS SINGING “KISS THE DEVIL” THE MOMENT TERROR ATTACKS BEGAN
As those people bled and died on the dance floor of the Death Metal concert, they went from singing about the Devil to meeting the Devil face to face.
by Geoffrey Grider November 16, 2015
MERE MOMENTS AWAY FROM SLAUGHTER, PARIS FANS AT EAGLES OF DEATH METAL CONCERT SANG SONG GLORIFYING THE DEVIL
“Be sober, be vigilant; because your adversary the devil, as a roaring lion, walketh about, seeking whom he may devour:”? 1 Peter 5:8 (KJV)

Dit verstom ‘n mens dat intelligente mense polities so beneweld kan wees dat hulle nie bereid is om ander intelligente mense se insig en ontledings van gebeure in ‘n area waarop sulke mense kundig is, wil glo nie, bloot omdat hulle glo dat hulle beter weet al is dit buite hulle vakgebied. Hulle moet eers sien, of liewer, hulle moet eers voel voor hulle glo en glo my, dit neem laaank!
Al sou ‘n mens hulle daarvoor kon oorsien, word dit egter moeilik om te begryp dat dit die meeste van hulle meer as twintig jaar neem om tot nugterheid te kom so asof die newel ‘n sluier oor hulle beterwete getrek het wat hulle so voel-voel soos in ‘n digte mis laat rondtas. Magnus Heystek beskryf die genesing daarvan as ‘n tweeledige proses. Eers geleidelik, en dan skielik.
Op die webblad van Front Nasionaal het die onderstaande berig verskyn van ‘n samewerkingsbesluit tussen ‘n paar volkstaatgedrewe organisasies. Daar word verwys na ‘n “historiese” ooreenkoms vir gemeenskaplike doelwitte.
Die AVP is verheug dat hierdie oefening bewys lewer dat Afrikaners kán saamstaan en terselfdertyd ‘n streep trek deur die liggelowiges se refrein van Afrikaners wat nie kán saamwerk nie! Die voorvereiste vir volhoubare samewerking is egter die uiters belangrike voorskrif van wyle dr. D.F. Malan: “Bring bymekaar wat uit innerlike oortuiging bymekaar tuis hoort”. Mnr. Jaap Marais se akurate ontleding was dat wanneer mense nie polities op mekaar afgestem is nie, só ‘n saamflansing van mense altyd in duisend stukke uitmekaar spat!
Númeri 14:1-45
“Maar my kneg Kaleb, omdat ‘n ander gees in hom was en hy volhard het om My te volg – hom sal Ek bring in die land waarin hy gekom het, en sy geslag sal dit in besit neem.”
‘n Mens sou dink dat die volk Israel op hierdie punt darem al soveel wonders van God aanskou het, dat hulle sou besef dat niks vir God onmoontlik is nie. Hulle het hier op die punt gestaan om die beloofde land in te gaan nadat hulle deur God se sterke hand onder die slawerny in Egipte uitgelei is.
Die volk het eerstehands beleef hoedat God in hulle midde woon en saam met hulle trek om vir hulle ‘n Leidsman te wees. Hulle het gesien hoedat Egipte met plae geteister word totdat die hardste Farao-hart voor God se mag gesmelt het.