Die AVP plaas hierdie artikel op ons webblad met ‘n antwoord van die AVP leier oor die kwessie van wat is ‘n Afrikaner, vanweë die lengte wat nie op Mike se webjoernaal pas nie.
Mike Smith's Political Commentary Where the truth hurts
Is Afrikaner self determination still a viable option? (By Mike Smith 10th of March 2016)
I recently received several comments and suggestions about an independent Afrikaner homeland.
I addressed this problem several times before and will now try to condense my findings.
The constitution is written in such a way that Afrikaners or whites in SA will forever be chasing their tails about a Volkstaat.
Dit is reeds etlike dekades wat die wêreldbevolking blootgestel is aan, wat ook vir dekades lank afgemaak is as “samesweringsteorieë”, die stories oor ‘n “Nuwe Wêreldorde” oftewel New Age, met die strekking van één wêreldregering, één geldstelsel, één godsdiens met één taal, en so meer.
Ten spyte van sigbare tekens dat daar wel in dié rigting beweeg word, is daar wêreldwyd slegs enkelinge wat daarteen gewaarsku het sonder dat die mensdom hoegenaamd daardeur beweeg kon word om daarteen in verset te kom.
Wat tragies was en steeds vandag so is, is dat die Afrikanervolk wat roem op die feit dat ons ’n gelowige volk is, ewe min ag geslaan het op die Godveragtende gevolge van só ’n ontwikkeling! Soos skape agter die Judasbok aan, is ons gelei om teen alle waarskuwings in, aan die mens meer gehoorsaam te wees as aan God!
Vergete die Mosega’s, Vegkop, Majuba, Bloedrivier en vele ander geskiedkundige bewyse van God se kragtige hand in tye van nood in antwoord op gelowiges se hulpgeroep wanneer hulle krag te klein was vir die oormag!
Psalm 11:1-7
“Want die HERE is regverdig; Hy het geregtighede lief; die opregtes sal sy aangesig sien.” (:7)
Die Satan werk selde met ‘n infame leuen, want hy is welbewus daarvan dat ‘n halwe waarheid mense meer effektief sal mislei. Dit is dan myns insiens ook wat hy doen met die halwe waarheid van die oordrewe “Jesus-liefde” wat tans in die wêreld rondgaan.
Die Woord van God getuig weliswaar van God se liefde vir sondaars, maar hierdie liefde is vir bekeerde sondaars. Dit is mense wat bewus is van hul swakheid in die vlees, maar hul afhanklikheid van Hom in die gees. Dit sluit diegene uit wat die swakheid in die vlees koester en Hom in die gees verag. Diegene wat Hom verag deur doelbewus in hul sonde te volhard, word in die Woord gekenmerk as goddelose mense – m.a.w. mense wat kies om sonder God te leef. Dit is daardie mense by wie daar nie plek is vir God in hul harte nie.
Later vanjaar vind die Amerikaanse presidentsverkiesing plaas. Op hierdie stadium lyk dit of die twee kandidate van die Demokrate en Republikeine onderskeidelik Hillary Clinton en Donald Trump gaan wees.
Trump lyk na 'n beter keuse gesien die feit dat hy (op die oog af) nie deel is van die magskliek in die VSA nie. Onlangs het Newt Gingrich, wat speaker in die Huis van Verteenwoordigers was en 'n bekende is in die Amerikaanse politiek, die volgende op Fox News te sê gehad:
Minister's boyfriend paid R6 million for four days' work
Is dit billik om te sê dat dit apartheid se skuld is? Kan dit miskien wees as gevolg van die blanke ras se onbillike vooroordeel gebaseer op sy lewens en wêreldbeskouing ten opsigte van wat hy as reg en verkeerd beskou?
Indien dit reg is om blankes se eiendom te onteien sonder vergoeding, indien die leuen dat ons die swartes se land en grond gesteel het, erken en aanvaar moet word, wat maak hierdie minister se optrede dan so vreeslik verkeerd? Was die Afrikaner se standaard vir wet en orde bloot rassisties en vandaar die toestand dat 80% van die tronkbevolking hier in Suid Afrika nou nog swart is? Indien dit bloot is omdat swartes 80% van die bevolking uitmaak, wonder ‘n mens waarom in lande soos Australië en Amerika, die tronkbevolkings ook nagenoeg 80% swart is terwyl hulle maar tussen 10 en 20% van die bevolkings uitmaak?
Die AVP se standpunt is dat die swart ras in terme van kultuur, aard en behoefte grootliks verskil van die blanke. Daarom kan hulle nie volgens dieselfde stelsels in een regering sonder konflik regeer word nie. Wat vir ons reg is is vir hulle verkeerd en andersom. Die oplossing was en is nog steeds dat elkeen in sy eie grondgebied oor homself moet regeer! Grond van een volk kan nie bloot gevat word deur ‘n ander volk nie. Grond word verkry deur dit te koop, te ruil of deur oorlog geannekseer deur die oorwinnaar.
Reg:=regverdigheid, geregtigheid, billikheid, gesamentlike bevoegdhede aan ’n bepaalde stand of posisie verbonde, wetlike voorskrifte en bepalings wat in ’n gemeenskap geld.
Verskil:= onderskeid, geskil, twis, onenigheid, anders dink, ’n ander mening hê
Verkeerd:= Die teenoorgestelde van of afwykend van wat goed is. Vals, nie op die bedoelde of juiste wyse nie, onjuis, nie reg nie, onredelik, dwars, omgekeerd. (Verklarende Afrikaanse Woordeboek)
In die tydskrif Platteland (Weg) van Somer 2015-’16 verskyn daar op bladsy 16 ’n insiggewende artikel onder die opskrif: “DIE PLATTELAND IS G’N HEMEL NIE”. Dit is geskryf deur Albertus van Wyk, besturende redakteur van Landbouweekblad.
Die uitroepteken van Johan van Zyl, redakteur van Platteland links bo met die inskripsie “Laat ’n mens dink”, het my geprikkel om die artikel te lees. Johan was toe inderdaad reg, die artikel het my laat dink!
2 Timótheüs 3:1-9
“mense wat ‘n gedaante van godsaligheid het, maar die krag daarvan verloën het. ...”
Was die Afrikanervolk nie eens op ‘n tyd ‘n volk wat allerweë beskou is as ‘n Godvresende volk nie? Ons was ‘n volk wat geleef het uit die krag van ons geloof in God Drie-Enig. Ons geloof in God was die dryfkrag agter alles wat ons aangepak het en Sy Woord was die rigtingwyser waarmee ons koers gehou het.
Die Afrikanervolk sal nie die eerste volk wees wat die Woord egter iewers verloor het en op ‘n dwaalweg geraak het nie. Die krag van ons geloof het al swakker begin raak totdat daar maar net ‘n leë dop oorgebly het wat met die kleed van godsdienstigheid oorgetrek is – anders gestel is seker dat die gedaante van godsaligheid standgehou het, maar die krag van die geloof en Godsvrees het verlore gegaan.