27 MEI 1996.
H.N.P. ONDERWYSBELEID: ‘N BESPREKINGSDOKUMENT MET DIE OOG OP DIE 12-14 MINUTE PRAATJIEREEKS OOR RADIO PRETORIA .
Inleiding:
Ek is van mening dat die samestelling van die reeks ontwerp is met die doel om die eenheidstrewe van die Vekomgroep en andere ten alle koste te bereik rondom die Onderwys, wat ‘n emosionele onderwerp is, omdat die ander pogings klaarblyklik nie wil slaag nie!
Indien ons nie ‘n sinvolle bydrae kan maak tot die ontmaskering van die metodes wat gebruik word om effektiewe weerstand aan bande te lê of selfs te dwarsboom nie, word dit vir my ‘n vraag of ons hoegenaamd moet deelneem.
Fees must fall, Rhodes must fall, Zuma must fall, Afrikaans must fall, while South Africa ís falling! Dit verstom ‘n mens dat voornemende studente, iemand wat homself as bevoeg ag om deur middel van studie sy kennis te verhoog , skade van meer as 300 miljoen rand aanrig en steeds verwag om gratis opgelei te word, ongeag of hulle daartoe bekwaam is al dan nie.
Interressante opmerkings wat die AVP uit verskeie bronne bekom het, versterk steeds die beginsel dat verskillende rasse en selfs volke, afsonderlik moet ontwikkel volgens eie aard, vermoë en behoefte. Verder is dit duidelik dat dit op eie grondgebied, onafhanklik van ander se regeerstelsels, deur hulle eie volksgenote regeer moet word indien daar vrede en verdraagsaamheid onderling verwag word.
Wat in 1976 met Hector Pieterson gebeur het is die kulminasie van die uiterstes waartoe die swartes wat gelei is om te glo dat hulle verontreg word, bereid was om te gaan.
Dan betoog hulle en brand die universiteit of skool af! Indien hy/sy dan swak vaar en moontlik nie die paal haal nie, het hulle sommer ’n geldige verskoning! Belangriker nog, dan slaag hulle ook sommer daarin om ons blanke studente se standaard só te verlaag dat die aandag van hulle onvermoë afgewend word.
As plan A nie heeltemal suksesvol is nie, dan is ’n betoging vir gratis, vry en verniet universiteitsopleiding, plan B, ’n goeie teenvoeter vir eksaminering! Daarmee koop hulle nog meer tyd en steeds geldige rede vir uiteindelike swak prestasie wat nie bloot aan hom of haar vermoë gekoppel kan word nie. In Engels is dit “method in the madness!”
As jy inkomste sonder verdienste wil hê, dan verhoed jy dat die werksaamhede van ’n plaaslike owerheid kan voortgaan deur bloot beswaar te maak teen die voorsitter.
Die plundering van Suid Afrika onder die F.W.de Klerkbedeling van Een-mens-Een-Stem, gaan na 22 jaar steeds onverpoosd voort! Dit was dr. Verwoerd wat reeds in die jare sestig Harold Macmillan gemaan het dat : “Ons matig ons dit nooit aan om die toepassing van ander beleidsrigtings in die gebiede waarvoor u verantwoordelik is te kritiseer nie, maar wanneer ons by ‘n geleentheid soos die huidige, waar ons heeltemal openhartig is, krities daarna kyk, sien ons, anders as u, dat daardie beleidsrigting groot gevare kan inhou, Juis die doel wat u beoog, kan deur hulle verydel word.”
Impeccable sources have independently confirmed that a sum of R11.4 million was this week paid to Motsoeneng in two payments of R5.7 million as commission or a bonus for his handling of the controversial R500 million SABC deal with MultiChoice to create SABC channels on DStv. “And that’s not an accurate amount,” said a source. “What he was paid was R11.4 million after tax, not before tax.”
MARKUS 4:35-41
“Maar Hy was agter op die skuit aan die slaap op die kussing. En hulle het Hom wakker gemaak en vir Hom gesê: Meester, gee U nie om dat ons vergaan nie?” (:38).
Het elke gelowige nie al hierdie gevoel in sy/haar lewe ondervind nie? Daardie magtelose frustrasie, daardie diep hartseer of daardie groot bekommernis wat nie in woorde uitgedruk kan word nie. Dit is hierdie gevoelens wat soms so groot raak dat dit vir ons voel asof ons nie eers meer wil bid nie, maar hierdie is die allergrootste fout wat ‘n gelowige kan maak. Dit is juis wanneer hierdie storm in u lewe so groot, so oorweldigend raak, dat u moet stil raak voor God. Dit is dan wanneer ‘n mens diep, opreg en met oorgawe in gebed voor die Almagtige moet stilraak om die Gees toe te laat om met onuitspreeklike sugtinge vir u in te tree voor God die Vader wanneer u nie meer die regte woorde het om te bid nie.
Selfs in ’n homogene gemeenskap waar dit nie oor ras gaan nie maar bloot volksvreemdes wat ’n ander taal praat, ander gewoontes het as gevolg van kultuurverskil, het die invloed wat dit op die inheemse volik het, nou tot die dood van ’n immigrant in Brittanje gely.
Nog bewys van die insig van dr.Verwoerd en sy NP voorgangers, wat toenemend neerslag vind in gebeure buite die grense van Suid Afrika. Nog belangriker is dat dié gebeure nou plaasvind in veral die lande wat “apartheid” in Suid Afrika help vervang het met die reënboognasie. Die towerwoord is multikulturalisme! Dit is egter nou besig om die innisieerders daarvan se inheemse volke dermate te destabilliseer dat Xenofobiese geweld vanweë Brittanje se immigrasiebeleid, nou selfs tot die dood van ‘n Poolse immigrant gely het.
The Washington Post - 23 September, 2016
"IEPERSE STADSBESTUUR BLIND VIR INFILTRASIE VAN EKSTREEM LINKS".
Op 6 September het die Ieperse Vlaams Belang raadslid mevrou Nancy Six die verband tussen die sg. 'Vredeloop' en die kommunistiese Party vir die Arbeid gewys wat helaas op dowe ore is geval. Ons sal haar oa. vrae stel oor moontlike verbande tussen wat tans wêreldwyd gebeur en die 'nuwe' Suid Afrika.
"Mevrouw Six kunt u eerst iets meer vertellen over deze 'Vredesloop"?
"Voor de doorsnee sporter is de Ieperse Vredesloop één van de vele jaarlijkse wedstrijden die onze streek rijk is. Dit jaar is het ondertussen de 20ste editie. De naam Vredesloop is voor de deelnemers enkel en alleen maar de verwijzing naar de plek van het gebeuren: Ieper Vredesstad. Dat er langs het parcours en na de wedstrijd linkse propaganda gevoerd word, daar zijn ze blind voor want enkel hun prestatie en het aandenken telt, de rest (lees: de linkse propaganda) nemen ze er dan ook gemakshalve op de koop toe bij. Ook al interesseert het hen in 99% van de gevallen geen cent.