Sou die mens wat sy ontstaan by die Skepper van hemel en aarde gehad het in die jaar 2025 bereid wees om ag te gee wanneer die Skepper hom, die geskape mens, aankla oor sy afvalligheid, sy louheid, sy sondigheid, sy ongehoorsaamheid, sy troueloosheid en sy eiesinnigheid?
As ‘n mens rondom jou kyk, lyk dit eerlikwaar nie asof die mens besef dat daar onbetwisbaar ‘n Lewende God is wat oor die lotgevalle van alle volkere en nasies beslis nie. Indien die mens “toevallig” die Bybel by die profeet Amos oopmaak en lees wat ons hemelse Vader in ‘n tweede strafrede, in geen onduidelike terme aan die Israelvolk deur die profeet Amos laat toekom het, die mens sal moet besef vir wat vir hom op die pad wag as gevolg van sy ontrouheid!
DIE CALVINISTIESE TOESPRAAK
van
Dr. A. Hertzog L.V.
in die
VOLKSRAAD
14 April 1969
Vir die eerste keer woordeliks en volledig gepubliseer
Oor hierdie toespraak is dr. Albert Hertzog gerepudiëer deur
sowel die Eerste Minister, mnr. John Vorster, as die Transvaalse
leier van die Nasionale Party, mnr. B. J. Schoeman.
Van hierdie repudiëring het mnr. Jaap Marais, L.V., daarna
gesê: „Mens kon hoor hoe hulle die Nasionale Party en die
Afrikanerdom skeur.”
Vanaf 12 tot 16 Desember 1880 kom tussen 4000 en 5000 Burgers by Paardekraal bymekaar. Want op 11 Desember het die ou Republiekeinse Volksraad, wat in 1877 laas bymekaar was, weer die Regering van Transvaal herstel en die driemanskap Paul Kruger, Piet Joubert en M.W. Pretorius is aangewys om die vierkleur te gaan hys by die tydelike regeringsetel te Heidelberg.
MNR. MARK VERSPEEK VAN DIE POLITIEKE PARTY 'LOKAAL ONAFHANKELIJK SCHIEDAM': "ALLES WAT EK DOEN, DOEN EK UIT LIEFDE VIR MY LANDGENOTE EN MY LAND"
Geagte leser. Op Saterdag 4 Oktober het in die Suid Hollandse stad Schiedam 'n protes
plaasgevind waar honderde bekommerde burgers opgedaag het. Hierdie is georganiseer deur mnr Mark Verspeek wat as faksiemedewerker vir die plaaselike politieke party Lokaal Onafhankelijk Schiedam werksaam is wat met 4 setels verteenwoordig is in die raad.
In 'n insiggewende onderhoud in Nederlands wat ons met hom gehad het, het ons hom andere vrae gevra hoekom die munisipaliteitsraad 'n plek aan die s' Gravelandseweg as skuiling aangewys het. Ook het ons die demonstrasie bespreek.
'n Petisie teen die opvang, wat meneer onlangs begin het, is reeds meer as 3300 x onderteken.
Die politiek van die nuwe Suid-Afrika het ontaard in ‘n giftige mengsel van korrupte ministers, kriminele sindikate en medepligtige saboteurs. Politici gebruik huurmoordenaars om fluitjieblasers te vermoor, sodat misdaadbase toegang kry tot winsgewende, opgeblaaste, soms nog fiktiewe en algaande aangepaste staatskontrakte. Dwelmhandel, konstruksie mafia, water mafia, kole mafia, polisie mafia, is alles deel van die spel.
Elke Afrikaner in Suid Afrika wat nie in die Nasionale denksroom ingeprop was nie, maar tog nasionaalgesind was en nou nog is, het nooit regtig kon verklaar waarom die Afrikanerleiers wat gekies was om ons grondwet van 1961, na Republiekwording te beskerm,te bewaar en ons volk daarvolgens te lei, gedwaal het nie. Die AVP het daardie Antwoord in Engels en op skrif van ‘n lojale Engelstalige patriot weer gaan nalees en dit as onvervangbare politieke insig onveranderd geplaas en vertrou dat u dit net so waardevol sal vind en op u pad vorentoe gebruik om elkeen wat gedwaal het weer rigting te gee!
S.A.OBSERVER March 1966
GENERAL ELECTION SURVEY
SOUTH AFRICA HEADING FOR NEW
POLITICAL ERA
By S. E. D. BROWN
THE election campaign now being conducted in South Africa, in preparation for the forthcoming general election on March 30, is one of those curious events which history presents from time to time.
The political issues facing the country are as clear as signposts on an open road and as tangible as a barbed-wire fence, yet the political engagement taking place between the opposing parties is quite unreal.
Joh. 18:1-11:“En Simon Petrus wat ’n swaard gehad het, het dit uitgetrek en die dienskneg van die hoëpriester geslaan en sy regteroor afgekap. En die naam van die dienskneg was Malchus. Toe sê Jesus vir Petrus: Steek jou swaard in die skede. Die beker wat die Vader My gegee het, sal Ek dit dan nie drink nie?” (:10&11).
Ons sien uit hierdie gebeure ’n eienskap in Christus waarin God ’n groot welbehae het. Hierdie gesindheid van ootmoed is vir Hom baie kosbaar. En soos wat liefde en selfsug teenoorstaande pole is, is ootmoed en trots dit ook
van mekaar. ’n Gees van ootmoedigheid is een van nederige onderdanigheid – onderworpenheid. En ons moet as ootmoedige kinders van God ook daarna streef om God met hierdie gesindheid te dien. “Want hierdie gesindheid moet in julle wees wat ook in Christus Jesus was.