LPF RAADSLID MNR TJERK LANGMAN: "DIE BURGEMEESTER KAPITULEER VIR 'N KLEIN KLOMPIE GEMORS"
Die Lys Pim Fortuyn van die afdeling Eindhoven is baie vies vanweë 'n brief wat opgestel is deur die Burgemeester van hierdie Brabantse stad. Hierin kondig hy aan dat daar vanaf volgende jaar
geen enkele Swarte Piete meer by die Sinterklaas intog aanwesig sal wees nie. Hy regverdig hierdie maatreël met te stel dat elke kind hierdie fees moet kan vier. Ons sal nav. die brief vrae stel aan mnr. Tjerk Langman wat u ongetwyfel sal herinner van vorige onderhoude.
"Meneer Langman het lijkt er sterk op dat, elke keer dat we u spreken over het aanvallen van de Nederlandse gebruiken en tradities dit maar erger en erger wordt. Is er sprake van een glijdende schaal?"
"Absoluut! De aanval op onze tradities wordt steeds heviger en komt vooral vanuit de links activistische hoek gesteund door de linkse politieke partijen. Wat je nu ziet gebeuren is dat Zwarte Piet steeds meer in de verdrukking komt en dat feestdagen niet meer bij naam mogen worden genoemd. In veel winkels gebruikt men bv. de namen Kerst en Pasen al niet meer. Ze gebruiken termen als “fijne feestdagen” in plaats van fijne Kerstdagen".
Regoor Oos Europa, Spanje, Italië en in Frankryk is daar ‘n geweldige oplewing van Nasionalisme. Die internasionale media verkies natuurlik om dit “rightwing politics” te noem om die antagonisme teen alles wat behoudend is nog te bly handhaaf, maar om andersyds hulle uiterste bes te probeer om die liberalisme lewend te hou.
In Sondag se verkiesing het Santiago Abascal, leier van die Spaanse Nsaionaliste, Vox, hulle aantal setels in die parlement meer as vedubbel! Hy is met groot gejuig op die hande gedra. Dit is die eerste maal in bykans ‘n geslag dat die nasionalisme werklik ‘n noemenswaardige sê verkry het in die Spaanse parlement.
Wenners van watter wêreldbeker sou u seker wil weet? Rugby? Nee, hulle het na jare se verval as gevolg van “politiek-korrekte” belaglike indien nie waansinnige aanpassings, kwotas en afrigters, uiteindelik daarin geslaag om die wêreldbeker te wen. Hulle is daarna oral geparadeer van een dorp na die ander, oor dié “prysenswaardige” prestasie.
Nee, wat die AVP betref, is dit allereers moord, verkragting, verminking, verval, gewettigde diefstal, volksmoord, immoraliteit, onsedelikheid en nog bladsye en bladsye negatiewe feitlikhede van die wêreldbevredigende de Klerk-en-genote se “oorwinning” oor die Afrikanervolk sedert 6 September 1966!
Die NG Kerk se beginselafwyking in 1986 toe hulle apartheid as ‘n sonde verklaar het onder leiding van die Afrikaner Broederbond, het geleidelik momentum gekry en storm nou volstoom na benede!
Met apartheid afgehandel as ‘n “euwele beleid” en in pas met die kommuniste, die wêreldraad van kerke en elke ander vyand van die Afrikanervolk, is die wiele nou besig om af te kom! Namate kerkgangers die Woord van God bo die verkose liberaliste in sinodes, ringe en kerkrade se humanistiese en politiekkorrekte dwalings begin stel oor homoseksualisme en dieselfdegeslag huwelike, is die uiteindelike verplettering van diesulke kerke, onvermydelik!
1 Pet. 4:1-19
“Maar bo alles moet julle mekaar vurig liefhê, want die liefde sal ’n menigte sondes bedek.” (:8).
‘n Rare verskynsel in ons samelewing – liefde. Die mense word mos deur die vermaaklikheidswêreld van die dag geleer wat “liefde” is. ‘n Oppervlakkige, oënskynlik opwindende gevoel tussen twee mense waarin net elke een se selfsugtige geluk en begeertes belangrik is. ‘n Situasie waarin die res van die wêreld nie bestaan nie en nie in ag geneem hoef te word nie. Daar is nie sprake van opoffering, selfvernedering diensbaarheid en vergewensgesindheid, m.a.w. ware liefde, nie.
MNR. JOHN VAN DE VORST DIE WOORDVOERDER VAN DIE ORGANISASIE 'EINDHOVEN HANDHAAF ZWARTE PIET': "ONS STREWE IS OM DIE SINTERKLAASTRADISIE TE BLY ONDERSTEUN"
Ons het 'n interessante onderhoud gehad met mnr. John van de Vorst, dié woordvoerder van die
organisasie 'Eindhoven handhaaf Swarte Piet' wat dit as se taak sien om die Sinterklaastradisie te kan behou. Dit doen hulle ondanks die klompies teenstanders wat die fees elke jaar weer wil versteur en daarby baie bohaai veroorsaak omdat dit nie pas in 'hul' beeld van 'n reëenboognasie nie. In hul oë is ieder wat die tradisie in stand wil hou by voorbaat 'n rassis.
Ons sal die woordvoerder oa. vrae stel hoe sy organisasie dink die figuur van Swarte Piet te kan behou.
Pred. 11:1-10
“WERP jou brood uit op die water, want ná verloop van baie dae sal jy dit vind. Gee ’n deel aan sewe, ja, ook aan agt; want jy weet nie watter onheil daar op die aarde sal wees nie.” (:1&2).
Ons samelewing raak toenemend individualisties en selfsugtig. Elke man vir homself. Ek is gelukkig solank dit met my goed gaan – my medemens se welstand is sy eie verantwoordelikheid. Hy kan mos so hard werk soos ek om iewers te kom. Hy is mos mooi groot en kan mos na homself kyk. Dinge is klaar moeilik soos dit is. Ek sukkel alreeds hard genoeg om net in my eie behoeftes te voorsien – hoe moet ek nog na ‘n ander ook omsien?