PVV BEVRAAGT MINISTERS OVER CHRISTELIJKE HOGESCHOOL WINDESHEIM IVM BESCHIKBAAR STELLEN VAN WASRUIMTE ALLEEN VOOR MOSLIMSTUDENTEN
Op de Christelijke Hogeschool Windesheim in de stad Zwolle in de Nederlandse provincie Overijssel kunnen sedert kort moslimstudenten gebruik maken van een speciale ruimte waar een wasbak en een stoel gesitueerd is om op deze wijze de handen, voeten en gelaat, te kunnen reinigen alsvorens met het 'gebed' te kunnen aanvangen.De school heeft deze plek in het leven geroepen na verzoeken van moslimstudenten.
Deze wasruimte bevindt zich vlakbij 'Het Heim' 'n zogenoemde 'stilteplek' waar zowel joden, christenen, moslims als niet-gelovigen samen kunnen komen.
Goeie naand mnr. Varkevisser
Ek stuur graag die e-pos aan u, omrede ek my frustrasies en misnoeë te kenne wil gee, aan iemand wat dit wel sal verstaan. Ek is `n jong Christen, Afrikanerman(20),wat trots is op my geskiedenis en herkoms.
Dit steek my dwars in die krop, om op te merk hoe my mede-Afrikanerjeug, mislei en gebreinspoel word om die verlede as “boos” te sien. Ek was ook voorheen mislei en darem het ek dit besef. Die dat ons mede-Afrikaners Nelson Mandela verafgod saam met die Swartes, gaan my verstand te bowe. Die volle waarheid rondom Mandela is glad nie aan ons as jeug, soos u wel weet, bekend gemaak nie.
www.theoccidentalobserver.net
Most violence and violent rhetoric is leftist in origin. As the left has a firm grip on the reins of mainstream media, it should come as no surprise that the right is the scapegoat for the sins of the left. The irony is that the left is guilty of what its favorite leftist psychologist, Sigmund Freud, coined “projection.” The left denies its own violent actions and rhetoric and instead ascribes it to its chief political opposition—the right. The left projects its own violent tendencies upon the right through extensive use of media propaganda. “Right-wingers” are immediately blamed for any outburst of random violence
perpetrated by isolated and disturbed individuals
Ek het onlangs weer deur die Afrikaner Vryheidsmanifes gelees wat gedurende die HNP kongres op 25 Maart 2006 uitgereik is;
Dit is edel, dit is mooi en iets om na te streef indien jy nie ’n lid van die HNP is nie.
Die HNP het nou van rigting verander. Hulle is nou besig om deur hulle affiliasie met die VVK in ’n proses van onderhandeling met die regime in te beweeg. Hier volg ’n paar aanhalings uit die HNP se manifes om duidelikheid aan die stelling te gee:
In die Pos-koerant van 4 Februarie 2011 (wat versprei word in Nylstroom, Warmbad, Naboomspruit en omstreke) het die Volksraad Verkiesingskommissie (die VVK) ‘n advertensie geplaas waarin mense aangemoedig word om by die VVK - inisiatief betrokke te raak. Dit behels onder meer registrasie by die VVK waarna die sogenaamde “volks verkiesing” sal plaasvind en ‘n “volksraad” verkies sal word wat met die ANC-regime gaan onderhandel oor ‘n grondgebied vir die Afrikanervolk.
Kentekens van die onvermoë van ‘n regering om in die burgers van sy land se behoeftes te voorsien, steek nou oral in die wêreld kop uit. Dit begin gewoonlik met vreedsame stakings wat eskaleer na onluste en uiteindelik eindig in anargie en chaos soos nou in Tunisië, Egipte en Yemen.
Of die oorsprong daarvan polities of maatskaplik is, maak op die einde nie werklik veel saak nie. Die gevolge daarvan is onvermydelik dood en verwoesting waaruit baie ellende in die nadraai daarvan nog lank voortduur.
Is the Revolution Legitimate Populist Rebellion, or Part of a Plan to 'Balkanize' Egypt
From Michael Collins Piper
www.americanfreepress.net
If there is anything that can be said about the crisis in Egypt—which is reverberating throughout the Middle East—it is that it is ultimately open to multiple interpretations. Any “expert” who purports to give you “the last word” on the topic is deceiving you and himself. Geopolitical strategists, armchair pundits and conspiracy theory devotees are competing to tell the world “what’s really happening and why,” but there is no single truth to the matter.