I KONINGS 18:21 (AFR53)
En Elía het nader gekom na die hele volk en gesê: Hoe lank hink julle op twee gedagtes? As die Here God is, volg Hom na; en as Baäl dit is, volg hom na! Maar die volk het hom niks geantwoord nie.
JEREMIA 31:22 (AFR53): Hoe lank sal jy bly aarsel, o afkerige dogter? Want die Here het iets nuuts op die aarde geskape: Die vrou sal die man beskerm.
Daar word môre op Woensdag 29 Mei 2024 weer in Suid Afrika onder die beheer van ‘n onwettige regime, op onwettige wyse gestem sodat die onwettigheid in ons land kan voortduur, ad infinitum!
Hoe lank, Afrikanervolk, hoe lank wil u nog hink op twee gedagtes?
Die AVP plaas die onderstaande toespraak wat 'n jongman gelewer het tydens 'n onlangse byeenkoms van die Vryburger beweging.
Afrikaners is oor die laaste 30 jaar grof mislei en geindoktrineer deur die massa media en politici
met begrippe soos "die eerste demokratiese verkiesing of bestel". So asof daar nooit 'n demokrasie in Suid-Afrfika bestaan het voor 1994 nie. Ons mense word verder mislei met die vals wanbegrip dat die stemme van die Afrikaner wat 'n klein minderheid in die land vorm enigsins 'n verskil kan maak in 'n land met 'n oorweldegende meerderheid Swartes. So asof ons nog nooit die les van Afika aanskou het nie. Gelukkig is daar nog nugterdenkendes onder ons mense. Dit is verblydend om te sien dat ons jongmense hulle nie almal laat mislei nie en daarom plaas ons met vrymoedigheid die onderstaande nugterspraak.
Spr. 1:7-19: “DIE vrees van die HERE is die beginsel van die kennis; sotte verag wysheid en tug.” (:7). Ons is almal bekend daarmee dat koning Salomo ’n besonderse wyse man was. “So het koning Salomo dan groter geword as al die konings van die aarde, in rykdom en wysheid.” (1 Kon. 10:23). En deur sy mond het God ook aan sy volk ontsettend baie lewenswysheid geleer. Die eerste ding waarvan ons in Spreuke lees, is wat die grondslag van kennis is. Die vertrekpunt, die fondasie van kennis en wysheid is ’n vrees vir God. “Die vrees van die HERE is die beginsel van die kennis;...”. Dit word vir ons ook in Spr. 9:10 bevestig. “Die beginsel van die wysheid is die vrees van die HERE, en kennis van die Heilige is verstand.”
MEV. GINGER VAN DEN OEVER: "ONS HET DIE WERKGROEP OPGERIG VANWEE DIE ENORME DRUK WAT OP DIE BURGERS WORD UITGEOEFEN OM IN ONS DORPIE HEERLE 'N ASIELOPVANG TE REALISEER"
Geagte leser. Op Donderdag 18 April het die COA (Centraal Orgaan opvang Asielzoekers) in die Noord-Brabanste dorpie Heerle 'n byeenkoms gehou om inwoners wat sorge geuiter het vanwee
die koms van 'n groot asielsoekers sentrum in hierdie klein gemeenskap van 1850 mense probeer gerus te stel .
Mev. Ginger van den Oever was aanwesig op hierdie informasieaand om die dorpelinge 'n riem onder die hart te steek. Sy het toe namens die bewoners vrae gestel aan die COA
As die Roosendaal munisipale raad dit goedkeur, sal 300 asielsoekers in die AZC woon: 250 statushouers en 50 minderjarige asielsoekers. Altesaam 300 persone.
In 'n insiggewende onderhoud wat ons met mevrou gehad het, het sy o.a. gewys hoe die aand verloop het.
"VLAAMS BELANG-VOORSITTER MNR TOM VAN GRIEKEN: "DIT IS IN MY OË MAAR NET DIE BEGIN EN EK IS DAARVAN OORTUIG DAT IN DIE HELE EUROPA 'N REGSE WIND SAL GAAN WAAI NÁ DIE 6 JUNIE VERKIESINGS"
Geagte leser. Ons het n.a.v. van die vorming van 'n sentrum-regse regering in Nederland insluitende Party vir die Vryheid, Boer Burger Beweging, Nuwe Sosiale Kontak en die liberale
VVD, 'n insiggewende tiende onderhoud gehad met Vlaams Belang voorsitter mnr. Tom van Grieken. Ondanks dat die situasie op 'n politieke vlak in België verskil van dié van buurland Nederland, glo hy dat 'n dergelike konstruksie ook in sy land moontlik moet wees. Dit spreek vanself dat die regse wind oral in die Europese Unie sal gaan waai, want in lande soos b.v. Duitsland, Switserland is daar ook baie konserwatiewe kragte wat sterker word, ondanks alle teenskanting wat hulle ervaar en ondanks die gedurige ignorering van hul partye op radio en televisie en in koerante. Ons het vir hom o.a. vrae gevra oor hoe hy dink -- gegewe die komplekse situasie in Vlaandere --, dat sy party net soos in hierdie buurland in die middel van mag kan beland.
Uit die staanspoor wil ek sê dat ek nou rêrig geen simpatie het met die stemvee wat wil gaan stem. Jy het nou jou lot verdien. Mag die onreg jou nou teister vir die volgende 5 jaar. Jy het jou ore uitgeleen aan die “moonshot” mense, wat vir jou gelieg het dat hulle die onderduimste politiek van die nuwe Suid-Afrika kan rehabiliteer. As jou verstand swak is sal ook jou liggaam daaronder ly. Ek wil my verlustig in jou lyding.
Jeremia 50:6 My volk is verdwaalde skape. Hulle herders het hulle in ‘n verkeerde koers gelei, en agter gelaat om in die berge rond te dwaal. Hulle dwaal rond van heuwel tot heuwel, sonder om te onthou waar hulle rusplek is. Geen wonder dat baie Afrikaners hulle nie meer gebonde voel aan sy volk nie, maar geestelik migreer het na Afrika barbarisme, wie loer kry niks en wie gryp kry ‘n handvol. Die parlementêre elite het nou die grootste risiko geword vir harmonie in ons land.