’n Interessante beriggie in die Philadelphia Inquirer in Amerika dui op ’n aanbod van die Irannese hoof van kernkragontwikkeling, Fereidoun Abbasi, aan lande in Afrika. Die omstredenheid van die kernaktiwiteite in Iran, wat deur Amerika verdink word daarvan dat hulle besig is met kernwapenontwikkeling, maak Iran se aanbod aan Afrikalande des te meer interessant .
Die aanbod behels hulp van Iran aan “vriendelike” Afrikalande wat oor uranium neerslae beskik om hulle in staat te stel om dit te verwerk en om te skakel in kernmateriaal.
Hebreërs 13:1-24
Sedert 1994 waar hoofsaaklik swart kiesers oor die lot van die oorblywende blankes, en hulle eie ondergang in verkiesings stem, is daar werklik na jare van liberale be-ywering deur die hoofsaaklik Engelse “establishment”, onder leiding van veral die Jode in Suid Afrika, Afrikaner mense wat vir die Jodin, Hellen Zille se DA gaan stem het!
Die mate waarin die media se propaganda en die verkiesingsretoriek daarin slaag om die beleidsrigtings van die onderskeie politieke stryders se ware kleur te bedek, is verbysterend!
Dit is egter met foto’s soos hierdie waar die naakte werklikheid ondubbelsinnig sigbaar is.
Sedert die moord op dr. H.F. Verwoerd op 6 September 1966, was Afrikaner kiesers in die duister oor verwikkelinge op politieke gebied. Die vrae in ’n mens se gemoed rondom die wyse waarop hy gedood is en die daaropvolgende verklarings wat eerstens deur John Vorster uitgereik is voordat daar nog ’n ondersoek plaasgevind het en die hele verloop daarna, was soos om voel-voel in ’n donkerkamer te soek na die deur.
Die ontplooiing van die politieke toestand na sy dood is ewe-eens onder ’n dekmantel van leuens en misleiding in ’n rigting gestuur ten spyte van vrae en daaropvolgende beskuldigings dat hulle besig was om die volk te mislei deur ’n gekonkel agter die skerms. Hierdie praktyk is versluier deur misleidende versekerings dat daar nie afgewyk sal word van beleid en beginsel nie, terwyl alles daarop gedui het dat dit wel die geval is.
deur Joseph Secreve
Dit het my min verbaas toe ek die artikel ( Monster van Modimolle kan heilige word ) lees oor die emeritus Aartsbiskop oor sy soveelste uitlating waarmee hy taboes probeer regverdig. Ek vermoed dat die man ernstig besig is om sy sinne te verloor...en hy het al so min gehad. Van iemand wat destyds swart huishulpe opgeroep het om hul blanke base te vergiftig, behoort sy reaksie om die Modimollemonster te beskou as 'n tragiese held 'n logiese uitvloeisel te wees van sy kranksinnige wêreldbeskouing.
Tutu se reaksie is egter 'n interessante barometer van rewolusionêre geloofsopvattings van hierdie tyd. Hy het in die verlede 'n belangrike portefeulje beklee in die Wêreldraad van Kerke (WRK).
RASLOUW ONDERWYS (EDMS) BPK
24 Januarie 2012
MEDIAVERKLARING
Hoërskool Raslouw se eerste matrieks het gemiddeld 72% behaal in die Cambridge International Examinations (CIE). Hulle het hierdie internasionaal gerekende eksamen in hulle tweede taal (Engels) moes aflê en geslaag – al drie met universiteitstoelating.
Hulle moes minstens vyf vakke elk skryf. Twee leerlinge het elk ses vakke geskryf en die ander leerling vyf, terwyl sy in dieselfde jaar Graad 7 Unisa musiekeksamens as haar sesde vak gedoen het.
-------Original Message-------
From: Hierdie e-posadres word van Spambotte beskerm. Jy moet JavaScript ontsper om dit te lees.
Date: 2012/01/21 09:05:31 AM
To: Hierdie e-posadres word van Spambotte beskerm. Jy moet JavaScript ontsper om dit te lees.
Subject: Regstelling
Ek dink u sal met my saamstem dat ons almal foute begaan.
Sou enige persoon `n ander attent maak waar hy fouteer, berus die onus tog op die aangewese persoon om te ondersoek en dan die belangrikste deel....Regstel ... of terwille van self trots en self eer, die uitwysing ignoreer.
Ek wil u op `n foutjie uitwys en eers net versoek om die feite en geskiedenis te ondersoek en dan na deeglike oorweging u besluit te neem.
Wat soek vrymessellaar Jan v. Riebeeck tussen ons volksgenote?
Het sy lojaliteit by die volksplanting gelê?
Hier is `n kort video greep op youtube...