Maar Zille het ook 'n ander ding in haar toespraak verlede jaar voor die FW de Klerk-stigting kwytgeraak...
Geoordeel aan die jongste berigte oor die stakingsgeweld op die Bolandse plase is die staking nog lank nie in die pylvak nie.
Die ANCBC rapporteer dat die polisie bekend gemaak dat hulle stakende plaaswerkers vroeg vanoggend op De Doorns in die Hexriviervallei uiteen moes jaag. 'n Polisiewoordvoerder, November Filander, sê die polisie het ongeveer drie-uur vanoggend plaaswerkers wat met 'n protesoptrede begin het, met rubberkoeëls uiteengejaag. Hy sê talle werkers is in hegtenis geneem. Filander verklaar hulle monitor die situasie. Die plaaswerkers het vroeër gesê hulle gaan voort met hul staking totdat werkgewers aan hulle R150/dag.
En hulle sal jou en jou kinders in jou teen die grond verpletter; en hulle sal in jou nie een klip op die ander laat bly nie, omdat jy die gunstige tyd toe God jou besoek het, nie opgemerk het nie.
LUKAS 19:37-48
En toe Hy al naby die afdraand van die Olyfberg kom, begin die hele menigte dissipels God met blydskap te prys met 'n groot stem oor al die kragtige dade wat hulle gesien het,
38 terwyl hulle sê: Geseënd is die Koning wat kom in die Naam van die Here, vrede in die hemel en heerlikheid in die hoogste hemele!
39 En sommige van die Fariseërs uit die skare sê vir Hom: Meester, bestraf u dissipels!
40 En Hy antwoord en sê vir hulle: Ek sê vir julle, as hulle swyg, sal die klippe uitroep.
Die wit Afrikaan lyk net soos ek en jy, daarom skreeu die opskrif vir ʼn definisie. Die belydenis van die boosheid van apartheid is sy volle evangelie en hoof kenmerk . Onwetend maak hy ʼn aanslag op die Afrikaner se erfpag. Hy loop die pad van ontkenningvan die eie. (Selfhaat) As gevolg van sy identiteitskrisis wil hy ook die groter Afrikaburgerskap deelagtig wees. Sy uitgangspunt is dat jy ʼn “neutrale” mens moet wees in ʼn veelvolkige wêreld. Dit lig jou uit ʼn eie volksverband en voeg jou in ʼn plurale siening van, ʼn mens is ʼn mens. Teenstrydig met die skeppingsreël dat die mensheid nie ʼn eenheid is nie maar ʼn verskeidenheid en ʼn hiërargie, glo hy in ʼn reënboognasie. Die volksgedagte is vir hom diskriminerend en uit pas met die Belhar reformasie. Die feit dat God verskillende rasse geskape het is ʼn blote toevalligheid.
‘n Setlaarsuster wat niks van alles verstaan en alles van niks begryp nie, doen n beroep op elkeen van u wat wit is om ..... nou ja, lees dit maar en verstaan dan waarom daar vir sommige siektes gééén medikasie bestaan nie!
(berig in Beeld) Die skrywer Gillian Schutte het ’n gefladder in die kuberruim veroorsaak met ’n brief met die titel “Beste wit mense” wat sy op haar blog geskryf het. Hier is ’n effens verkorte weergawe daarvan.
Ek het besluit om die nuwe jaar te begin met ’n brief wat julle mooi vra om wakker te skrik en Afrika met ’n vars wit neus te ruik.
Voordat julle kwaad raak, beskou dié brief as kits-oorlewingstoerusting om ’n nuwe werklikheid te navigeer, en wees verseker indien julle die oproep in dié brief ernstig opneem, sal jul lewens wonderbaarlik verander.
Rook wek onrus by die mens.
Daar moet iets in die geheue van die mens vassteek wat telkens gewek word by die aanskoue van rook.
Die sielkundiges weet van die onrus wat rook by die mens baar, waarskynlik ook elke politikus en vakbondleier wat kennis dra van Moskou se metodes van rewolusie.
In die wêreld van die drama, dis nou daardie drama wat hom op die verhoë en voor die televisiekameras, ook televisienuuskameras, afspeel, is die effek van rook op die kyker en toeskouer bekend.
Hierdie kennis word waarskynlik oorgedra onder die opskrif, Rook en spieëls.
Lees gerus weer hierdie berig wat in Beeld verskyn het en vergelyk dit dan met Genls. Louis Botha en Jan Smuts se optrede in 1914 soos wat dit rapporteer is in die Advertiser van 1914. Dat die liberaliste, die mynmagnate en imperiale regerings nog altyd hand om die blaas loop, slaan telkens soos vetkolle op ʼn bruin papiersak waarin jy biltong probeer wegsteek, uit.
Marikana moenie beleggers afskrik’ (OF MOET DIT?)AVP se vraag.
2012-09-18 21:56
Leopold Scholtz
Brussel. – Die regering is ondanks die onlangse myngeweld by die Marikana-myn in volle beheer van die situasie. Beleggers moet dus nie afgeskrik word nie, was pres. Jacob Zuma se gerusstellende boodskap gistermiddag hier.
SIMPATIE VIR DIE AFRIKANERSAAK , REEDS IN 1900.
In ʼn voorval op die 4e April 1900, vuur 16 jarige Jean-Baptiste Sipido van Brussels twee skote met ʼn handwapen na die Prins van Wallis. Die prins van Wallis en sy vrou was op ʼn trein op pad na Kopenhagen toe Sipido op die trap van die trein spring by die Brussel spoorwegstasie en twee skote op kort afstand op die Prins afvuur. Die skote het die Prins wonderbaarlik gemis.
Brussels was ʼn sentrum van protes teen die Britte se oorlog teen die Boere in Suid Afrika en hulle argwaan was hoofsaaklik teen die Koninklike familie gerig. Sipido het aan die polisie gesê dat hy die Prins wou dood omdat hy so baie mense in Suid Afrika se dood veroorsaak het.