Gelofte van Jan van Riebeek
6 April 1654
Aangesien dit vandag twee jaar gelede is
dat ons met God’s hulp en leiding met die skepe
Drommedaris, Reijger en Goede Hoop veilig hier geland het,
om hierdie fort en kolonie in opdrag van ons here en meesters op te bou,
PREDIKER 9:9-18
4 Want solank as iemand by al die lewendes behoort, is daar hoop; want ’n lewendige hond is beter as ’n dooie leeu.
5 Want die lewendes weet dat hulle moet sterwe, maar die dooies weet glad niks nie, en hulle het geen loon meer nie, want hulle nagedagtenis word vergeet.
6 Hulle liefde sowel as hulle haat, ook hulle naywer, het lankal verdwyn, en hulle het vir ewig geen deel meer aan alles wat gebeur onder die son nie.
7 Gaan dan heen, eet jou brood met vreugde, en drink jou wyn met ’n vrolike hart, want God het lankal behae in jou werke.
8 Laat jou klere altyd wit wees, en laat olie op jou hoof nie ontbreek nie.
9 Geniet die lewe met die vrou wat jy liefhet, al die dae van jou nietige lewe wat Hy jou gegee het onder die son — al jou nietige dae; want dit is jou deel aan die lewe en aan jou arbeid wat jy met moeite verrig onder die son.
Since a DA councillor’s outburst in council on Wednesday, claiming racism within the party......
Die AVP se standpunt dat nie-rassigheid onbestaanbaar is, word bevestig deur gebeurde in die Ekurhuleni se rasgemengde raad. Die swartes se modus operandi is glashelder duidelik en strook ook met hulle inherente uitgangspunt dat om oneerlik te wees, strook met die blanke se spreuk wat se: die doel heilig die middel!
Die AVP sal glad nie verbaas wees as dit wat nou op klein skaal in Kemptonpark gebeur het, op groot skaal, kort voor of tydens die verkiesing gaan gebeur nie. Met ander woorde, dat die DA se swart kandidate op groot skaal oorloop na die ANC. Dat daar tog geen twyfel kan wees dat die DA sekerlik die bes opgestelde politieke party is met ‘n blanke oorsprong, om integrasie te laat slaag, wat hulle immers nog altyd voor geywer het ten koste van veral die Afrikaner wie se land Suid Afrika is, en nou begin die bewyse oral uitslaan dat dit nie gaan werk nie.
Met só ‘n reputasie soos wat hier onder geskets word, gaan mense steeds stembus toe om deur ‘n massa geïndoktrineerde blanke haters dieper in die “demokratiese” eenparty stelsel ingetrek te word aan wie hulle ‘n wetmatigheid verleen deur hulle deelname. Ingetrek om verder geplunder te word, beïnvloed deur die stommerike wat hulle belas met: as jy nie stem nie moet jy ook nie agterna kla nie! Of as jy nie stem nie is dit ‘n stem vir die ANC en sulke snert! Die sterkste vorm van verset waartoe almal kan bydra in ons huidige omstandigheid, is bly weg van die stembus af!
Mar 30 2014 13:57 News 24
Johannesburg - The National Employers’ Association of South Africa (Neasa) said it will use industry negotiations in the metal and engineering industry (MEIBC) to negotiate for an environment that is conducive to job creation and the growth of small, medium and micro enterprises (SMMEs).

Waar kom hulle vandaan en waar gaan hulle heen? Met kandidate wat partye ruil met verkondigde uiteenlopende beginsel-en-beleidsrigtings, klink dit soos die Engelsman wat sê: “I’ve got principals. But if you dont like them....I’ve got other” Dit gesê moet die nuwe missie van die VF Positief egter in ag geneem word. ‘n Missie wat hulle Afrikanerverteenwoordiging ernstig in gedrang bring. Hulle missie: “Die VF Plus se nuwe missie wil 'n droom en ’n ideaal daarstel wat nie net Afrikaners sal motiveer en inspireer nie, maar ook ander minderhede, groepe en soveel moontlik van alle Suid-Afrikaners. Ons glo dat die ANC verslaan kan en moet word en dat hy vervang moet word deur 'n ander regering wat ingestel is ook op dit wat vir ons, sowel as ander minderhede, wesenlik en van belang is. Dit is gebou rondom die konsep van ware eenheid in verskeidenheid, rondom 'n ware beter lewe vir almal, rondom 'n ware gelyke kans vir almal in SA, met 'n erkenning van die waarhede en werklikhede van die land.”
MOOI MAAR DODELIK GEVAARLIK
Ons plaas hierdie inligting soos wat ons dit ontvang het met die vertroue dat dit iemand sal help.
FAKAZI NKOSI (Citizen)
JOHANNESBURG - SMS banking is not safe. The Citizen learns that the security chain between the bank and the phone user has been breached. Two members of a sophisticated alleged SMS banking fraud syndicate were arrested by Johannesburg Commercial crime police on Thursday and Friday respectively.
The Citizen was asked by investigators to hold back the story until today – possibly to allow the police time for further investigation and arrests. One of the suspects, a Vodacom employee, was arrested on Thursday afternoon. Police then set a trap to arrest his partner in crime, who was arrested midnight on Friday.
March 24, 2014
Uit 'n berig van die Vryburger:
Die voorsitter van die Afrikanerbond, Pieter Vorster het met onmiddellike ingang uitgetree as voorsitter vanweë sy betrokkenheid by die Vryheidsfront Plus as kandidaat vir die komende algemene verkiesing. Vorster sê die Bond se politieke onverbondenheid mag nie geskaad word nie, en daarom tree hy dadelik uit. Hy was voorheen burgemeester van Bloemfontein, en ook DA raadslid van die gesamentlike munisipaliteit van Brandfort, Theunissen, Winburg, Verkeerdevlei en Soutpan.Vorster is vyfde op die lys van die VF Plus se kandidatelys.
Jan Bosman, sekretaris van die Afrikanerbond, sê Jaco Schoeman, ’n boer van die Barkly-Oos distrik in die Oos-Kaap is aangewys as waarnemende voorsitter van die omstrede beweging. Vorster sê hy kan nou vir die eerste keer sy politieke oortuigings uitleef sonder ’n albatros om sy nek. Daar kan nou met reg gevra word, wie en wat is die VF+ werklik en veral wat is hulle rol in die Afrikanerpolitiek.