Die berig in Business Day bevestig die AVP se standpunt dat daar van “democracy” in Suid Afrika weinig oorgebly het! “Motsoeneng se standpunt dat:” no-one could tell the SABC what to do” bevestig twee sake. Eerstens dat Vryheid van spraak die regime se onregmatige, korrupte en beplande aksies sal benadeel en moontlik aan bande lê en tweedens dat nie die grondwet, die regime, die people, die reg, die justisie of welke ander gesag daar mag bestaan, op of die “president”, of Motsoeneng en vir daardie rede feitlik geen ander swarte met “gesag” , enige seggenskap het wat deur enige van hulle aanvaar sal word nie!
Met die onverdraagsaamheid tussen etniese verskille waarvan daar in Suid Afrika ’n horde is naamlik die Afrikaners,Anglo-Afrikane, Asiate, Basotho, Griekwas, Kaap-Maleiers, Khoisan, Kleurlinge, Ndebeles, Swazi's, Tsongas, Tswanas, Vendas, Xhosas, Zoeloes, is die tafel gedek vir ’n legio Motsoenengs!
Lukas 19:1-10
“En hy het probeer om Jesus te sien, wie Hy was; maar vanweë die skare kon hy nie, omdat hy klein van persoon was.” (:3).
Dit is menigmaal nie so belangrik wat ‘n mens doen as wat die gesindheid is waarmee jy dit doen nie. Ons lees in vers 3 van Lukas 19 dat Saggéüs nie alleen vir Jesus wou sien uit blote nuuskierigheid nie, maar sy begeerte was om Hom te leer ken. Ons lei dit af uit die woorde “wie Hy was”. Hy het dus al menigmaal van Jesus gehoor, maar hy wou Hom egter persoonlik leer ken.
Ek was nogal altyd onder die indruk dat kuns verwys na iets wat bewonderingswaardig is. Ek het van kindsbeen af kuns verstaan as iets wat deur ‘n persoon wat oor ‘n besondere gawe beskik, geproduseer word.
‘n Mens leer egter dat die lewe as volwassene nie so eenvoudig is as wat dit uit ‘n kind se oogpunt is nie. Ons leer ook namate ons ouer word dat ons smaak van ander mense se smaak kan verskil en dat ons ander mense se unieke eienskappe moet respekteer. Wanneer ek nie kan vereenselwig met ‘n persoon se unieke idees en gewoontes nie is dit nie nodig om kwetsend teenoor die ander party te wees nie. Dit staan my vry om stil te bly en om nie met so ‘n persoon te assosieer nie.
Frankryk loop deur onder tereur sedert die Charlie Hebdo aanslag op ’n klomp joernaliste wat geen respek vir moraliteit of godsdiens gehad het met 12 mense dood. Daarna volg ’n aanslag op die skare wat besig was om in ’n lied hartlik saam te sing waarin die satan verheerlik word, met 89 dood en nou 84 met ’n vragmotor doodgery waarvan verskeie beseerdes dit waarskynlik nie sal oorleef nie en baie vir ewig vermink is!
Het die Franse geen begrip van wat besig is om in Frankryk te gebeur nie? Is hulle almal soos Piet Croukamp wat dink dat ’n mens God kan bespot en niks oorkom nie? Of soos ’n magdom Afrikaners wat dit wat in Suid Afrika met die Afrikanervolk gebeur het as blote politiek afmaak?
Onttrek uit Europa wat net geld vra en trek in in Afrika wat net geld voorsien! Die besteling en berowing van Afrika onder die voorwendsel van investering verskil nie veel van die veragtelike optrede teen "apartheid" in Suid Afrika nie. In albei gevalle gaan dit gepaard met die verlies van honderde duisende menselewens wat skynbaar vir die Britte geen betekenis het nie. In Afrika hoofsaaklik swart lewens! Brittanje se dubbelslagtigheid en geveinste besorgdheid oor die welwese van die Afrikaan is reeds dun geskuur en begin nou plek-plek en oral hulle ware kleur wys!
Britain’s Scramble for Africa: The New Colonialism (Review of Mark Curtis' Book)
Daar is tog net een rede waarom mense iets in die geheim beplan en doen. Dit is omdat ander mense nie daarvan moet weet nie. Die logiese vraag is, waarom moet hulle nie daarvan weet nie?
As daar dan nog organisasies en bewegings gestig word wat geheim is, is die voorneme tog duidelik dat daar deurlopend in die geheim beplan gaan word waarvan mense nie moet weet nie.
Die Arikanervolk is gebore in ’n tydvak waarin geheime organisasies reeds stewig gevestig was en wêreldwyd opereer het. Die internasionale aanslag op en vervolging van die kerk het mense uit verskillende dele van die wêreld, maar veral uit Europa hier bymekaar gebring, dog nie sonder dat van die aanhangers van geheime organisasies saamgekom, nuwe lede hier gewerf en hulleself ingegrawe en hier gevestig het nie.
Die Ridders van Malta kan nie in isolasie beoordeel word nie. Die Rooms Katolieke Kerk se direkte verbintenis met die Illuminatie deur middel van verskeie geheime organisasies, is waarskynlik die beste plek om te begin.
Hoewel nagenoeg 30 bladsye se inligting vir u wag om gelees te word, behoort elke gelowige hierdie inligting met aandag te lees en in u oor te knoop. As ons tot niet moet gaan, laat dit dan nie wees as gevolg van ‘n gebrek aan kennis van wie die vyand is met wie ons simpatie gehad het en helaas meegehelp het om ons eie ondergang te bewerk, wat ons lot bepaal nie.
The Oath of the Knights of Malta
The Jesuits are a Military Religious Order of the Roman Catholic Church"When a Jesuit of the minor rank is to be elevated to command, he is conducted into the Chapel of the Convent of the Order, where there are only three others present, the principal or Superior standing in front of the altar. On either side stands a monk, one of whom holds a banner of yellow and white, which are the Papal colors, and the other a black banner with a dagger and red cross above a skull and crossbones, with the word INRI, and below them the words IUSTUM, NECAR, REGES, IMPIOUS. The meaning of which is: It is just to exterminate or annihilate impious or heretical Kings, Governments, or Rulers. |