‘n Toegewyde kommunistiese terroris wat tronkstraf moes uitdien vir hoogverraad in Suid Afrika! Die stigter van hierdie organisasie wat nou hulleself aanmatig om die vierkleur, ons Afrikanervolk se vlag, verban te kry.
‘n Bende van swart onbevoegde opportuniste wat soos parasiete teer op alles wat die Afrikanervolk in Suid Afrika tot stand gebring het, wat hulle in enkele jare tot in die stof vernietig het met hulp en ondersteuning van de klerk en sy de Klerkstigting, wat vir hulle die pad moes voorberei!
In hierdie laaste aflewering van die huldeblyk aan mnr. Jaap Marais staan ons onder andere stil by die raad wat hy gehad het oor hoe om die krisis waarin ons volk hom bevind te hanteer en hoe om die pad vorentoe aan te pak.
4.Die uitleef van sy beginsels.
Mnr. Jaap Marais was nie maar net ‘n prater van beginsels nie. Nee, hy was inderdaad
‘n doener van dit waarin hy geglo het. Daarvan getuig sy lang politieke loopbaan waarin hy onverskrokke nooit een keer sy politieke beginsels versaak het nie, daarom kon in ‘n huldeblyk van hom gesê word:
“Mnr Jaap Marais se politieke verlede lê in een reguit lyn. Niemand kan hom daarvan beskuldig dat hy dinge verdedig wat hy vroeer verdoem of dinge verdoem wat hy vroeer verdedig het nie. Dit is die maatstaf van eerbaarheid.”
RAADSLID MNR TJERK LANGMAN VAN DIE LYS PIM FORTUYN EINDHOVEN: "VERAL IN MY STAD IS DIE OPKOMS VAN HIERDIE 'SAKELUI' 'N BAIE GROOT PROBLEEM"
Die politiek korrekte Amsterdamse koerant 'Het Parool' het onlangs sonder om doekies om te draai berig oor 'pizzerias' wat die naam nie eens werd is omdat aan so'n winkel niks Italiaans is
nie, en hul hul besig hou met swart geld wit te was. Die meeste van hierdie winkeliers is moslems. Dit is bekend dat 'n 'pizzeria' of shishalounge die voorbode is vir 'n enorme islamities sentrum of moslemse skool en dus op hierdie wyse die pad plavei vir nog meer islamisering. Nav. van die artikel in reeds genoemde koerant het ons 'n insiggewende vraaggesprek gehad met die raadslid van die Lys Pim Fortuyn van die afdeling Eindhoven.
Ons staan verenig vir ‘n gesamentlike doel,
om as eenheid op te tree, wyl golwe oor ons spoel.
Ons doelwit te verwesenlik, so het ons ooreengekom,
trou aan mekaar gesweer, om gereeld byeen te kom
Ons samekoms was Afrikanerskap, ’n broederskap,
geen toeval...getrouheid aan ons herkoms, ons toekomspad
saamgevoeg in Godsvertroue want Hy het ons tot hier gebring,
Hy sal ons nie verlaat, by bloedrivier is ‘n eed gesweer wat dwing,
1 Thes. 5:12-28
“Wees in alles dankbaar, want dit is die wil van God in Christus Jesus oor julle.” (:18).
Dit is in ons tyd algemeen om mense te hoor sê – “Die Here het vir my gesê . . .” Dit is natuurlik waar dat God vir Hom mense afsonder met wie Hy ‘n baie besonderse verhouding aanknoop en aan wie Hy baie van Sy verborgenhede bekendmaak. En hierdie mense sal ook uit die aard van die saak ‘n fyn aanvoeling hê vir iets wat God se wil is en dinge wat Hom mishaag.
Ons bedoel nou soos Cele, die minister van polisie, hierdie aanvalle en stroping van die “foreigners” se “tuck shops” ten sterkste afkeur. Dit terloops is die sterkste vorm van wetstoepassing waartoe hy instaat is! Of nee, daar is nog ‘n sterk maatreël wat ons in gebreke gebly het om in aanmerking te neem. ‘n Kommissie van ondersoek! Kon ons dit nou amper buite rekening gelaat het.
Wat ‘n patetiese patroon van onbevoegdheid om in ‘n moderne tydvak verantwoordelike regering toe te pas en te handhaaf. Nie eers die swartes is veilig onder ‘n swartbeheerde regime nie! Daar is gèèn wet en orde in Suid Afrika nie!!
‘n Skitterende ontleding van C.J. Langenhoven van vandag se politieke “leiers” in Suid Afrika wat langs sosiale media op die AVP se lessenaar beland het. Ons plaas dit graag, met erkenning.
"Die Afrikaner vertoon ‘n aantal merkwaardige karaktertrekke wat almal takke is van een wortel.
Hy is ‘n verdrukte en ‘n verslaafde en ‘n uitgesuigde , ‘n vrywillig uitgebuite en parasietprooi, omdat hy ‘n gloër en ‘n naprater en ‘n hendsopper is, ‘n nee-broer en ‘n ja-vreemde. En dit alles omrede van sy buitensporige dwase slimmigheid.
Die wortel van sy kwaad is dat hy ‘n beterweter is. Sy beter-wetenskap bestaan daarin dat elkeen beter weet as al die ander wat elkeen beter weet as hy en beter as mekaar.